• 转发
  • 反馈

《Rooi Kitaar》歌词


歌曲: Rooi Kitaar

所属专辑:Treffers Op Versoek

歌手: Anneli Van Rooyen

时长: 02:55

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Rooi Kitaar

Elke Nuwejaar net na die Kersgety[00:00:10]

Kom ’n donkiekar drywer deur ons dorpie gery[00:00:12]

Dan drom die mense almal op die markplein saam[00:00:15]

Hy groet hul met hand en hul by die naam[00:00:18]

Die donkie staan en kou in die skadu's van 'n boom[00:00:23]

En eenkant brand 'n vuurtjie, waar die koffie stoom[00:00:26]

Agter op die wa lê die goeters deurmekaar[00:00:29]

Maar iewers in die bondel is sy rooi kitaar[00:00:33]

Haai, liedjieskrywer, donkiekar drywer[00:00:37]

Tokkel nog 'n deuntjie op jou rooi kitaar[00:00:40]

Maak jou eie woorde, stuur 'n paar akkoorde[00:00:43]

Maak 'n dikker-dikker op die Nuwejaar[00:00:46]

Haai, liedjieskrywer, donkiekar drywer[00:00:50]

Vrolik klink die klanke van jou rooi kitaar[00:00:53]

Vertel ons nog 'n storie, van hartseer en van glorie[00:00:56]

Vertel ons jou planne vir die Nuwejaar[00:00:59]

Hy skryf die mooiste liedjies, van die oorlog tyd[00:01:10]

Van Boere en van Kakies en haar Majestyd[00:01:13]

Die oues dink dis leuens, maar die kinders dink dis waar[00:01:16]

Want hulle sien 'n sprokie in sy rooi kitaar[00:01:19]

Terwyl hy sing en speel, dans die mense vrolik rond[00:01:22]

Maar niemand merk die hoedjie eenkant op die grond[00:01:25]

En niemand sien die vrae in die oë wat staar[00:01:29]

Want almal word betower deur die rooi kitaar[00:01:32]

Haai, liedjieskrywer, donkiekar drywer[00:01:35]

Tokkel nog 'n deuntjie op jou rooi kitaar[00:01:38]

Maak jou eie woorde, speel 'n paar akkoorde[00:01:41]

Maak 'n dikker-dikker op die Nuwejaar[00:01:44]

Haai, liedjieskrywer, donkiekar drywer[00:01:47]

Vrolik klink die klanke van jou rooi kitaar[00:01:50]

Vertel ons nog 'n storie, van hartseer en van glorie[00:01:53]

Vertel ons jou planne vir die Nuwejaar[00:01:57]

Die was is reeds gepak, want die ure tik verby[00:02:07]

Die middagson sit hoog, hy moet verder ry[00:02:11]

Maar niemand vra hom ooit, waar hy kom of gaan[00:02:14]

En niemand soek 'n rede vir sy afskeidstraan[00:02:16]

Haai, liedjieskrywer, donkiekar drywer[00:02:22]