所属专辑:Ek Wil Jou Ken
时长: 03:23
Neem My Op Vlerke - Anneli Van Rooyen[00:00:00]
Jy sien die wêreld deur kinders se oë[00:00:11]
Hoef nie aan ander se twyfels te glo[00:00:15]
Jy is 'n boodskap 'n wese wat woordloos verstaan[00:00:18]
Jy is die laggende boog wat bly swewe[00:00:26]
Hoop wat soos son in my polsslag bly lewe[00:00:30]
Op trappe van lug loop jy sag[00:00:33]
Jou asem 'n[00:00:35]
Wolk[00:00:37]
Stil soos die nag[00:00:40]
Neem my op vlerke engel ek wil soos jy[00:00:44]
Op duisend reënboë dans net soos jy[00:00:52]
Neem my op vlerke engel laat my verstaan[00:00:59]
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan[00:01:06]
Vanuit die poorte van jou wolkkastele[00:01:15]
Kom jy en waak oor die mense se treë[00:01:19]
Gestuur met beloftes verby ruimte[00:01:22]
En tyd[00:01:26]
Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge[00:01:30]
Voel jy nie lus vir vandag en vir môre[00:01:33]
Jy is die kneg van lewe van[00:01:37]
Fasterwe en rus[00:01:39]
Net soos jy is[00:01:44]
Neem my op vlerke engel[00:01:48]
Ek wil soos jy[00:01:51]
Op duisend reënboë[00:01:55]
Dans net soos jy[00:01:59]
Neem my op vlerke engel[00:02:02]
Laat my verstaan[00:02:06]
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan[00:02:10]
Is ek alleen[00:02:18]
Dan hoef ek net te vra[00:02:20]
En jy sal kom[00:02:25]
Jou vreugdesboodskap dra[00:02:28]
Neem my op vlerke engel[00:02:33]
Ek wil soos jy[00:02:37]
Op duisend reënboë[00:02:40]
Dans net soos jy[00:02:44]
Neem my op vlerke engel[00:02:48]
Laat my verstaan[00:02:51]
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan[00:02:55]
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan[00:03:02]