所属专辑:Treffers Op Versoek
时长: 03:13
Bitter Bessie Dagbreek - Anneli Van Rooyen[00:00:00]
Bitter Bessie Dagbreek[00:00:07]
Bitter Bessie son[00:00:10]
'N spieel het gebreek[00:00:13]
Tussen my en hom[00:00:16]
Stap ek langs die grootpad[00:00:19]
Om daarlangs te draf[00:00:22]
Oral draai die paadjies[00:00:26]
Van sy woorde af[00:00:28]
Dennebos herrinnering[00:00:32]
Dennebos vergeet[00:00:35]
Het ek ook verdwaal[00:00:39]
Trap ek in my leed[00:00:42]
Pappegaai bont eggo[00:00:46]
Kierang kierang my[00:00:49]
Todat ek bedroe[00:00:53]
Weer die koggel kry[00:00:56]
Eggo is geen antwoord[00:01:05]
Antwoord hy alom[00:01:08]
Bitter Bessie Dagbreek[00:01:12]
BitterBessie son[00:01:16]
Bitter Bessie Dagbreek[00:01:24]
Bitter Bessie son[00:01:29]
Bitter Bessie Dagbreek[00:01:37]
Bitter Bessie son[00:01:40]
'N Spieel het gebreek[00:01:42]
Tussen my en hom[00:01:45]
Stap ek langs die grootpad[00:01:49]
Om daarlangs te draf[00:01:52]
Oral draai die paadjies[00:01:56]
Van sy woorde af[00:01:58]
Dennebos herrinnering[00:02:02]
Dennebos vergeet[00:02:05]
Het ek ook verdwaal[00:02:09]
Trap ek in my leed[00:02:11]
Pappegaai bont eggo[00:02:16]
Kierang kierang my[00:02:19]
Todat ek bedroe[00:02:23]
Weer die koggel kry[00:02:26]
Eggo is geen antwoord[00:02:35]
Antwoord hy alom[00:02:38]
Bitter Bessie Dagbreek[00:02:41]
Bitter Bessie son[00:02:46]
Bitter Bessie Dagbreek[00:02:54]
Bitter Bessie son[00:03:00]