• 转发
  • 反馈

《Bitter Bessie Dagbreek》歌词


歌曲: Bitter Bessie Dagbreek

所属专辑:Ek Wil Jou Ken

歌手: Anneli Van Rooyen

时长: 03:16

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Bitter Bessie Dagbreek

Bitter Bessie Dagbreek - Anneli Van Rooyen[00:00:00]

Bitter bessie dagbreek[00:00:07]

Bitter bessie son[00:00:10]

'N spieel het gebreek[00:00:12]

Tussen my en hom[00:00:15]

Stap ek langs die grootpad[00:00:19]

Om daarlangs te draf[00:00:22]

Oral draai die paadjies[00:00:25]

Van sy woorde af[00:00:28]

Dennebos herrinnering[00:00:32]

Dennebos vergeet[00:00:35]

Het ek ook verdwaal[00:00:39]

Trap ek in my leed[00:00:41]

Pappegaai bont eggo[00:00:46]

Kierang kierang my[00:00:49]

Todat ek bedroe[00:00:53]

Weer die koggel kry[00:00:56]

Eggo is geen antwoord[00:01:05]

Antwoord hy alom[00:01:08]

Bitter bessie dagbreek[00:01:11]

Bitterbessie son[00:01:16]

Bitter bessie dagbreek[00:01:24]

Bitter bessie son[00:01:29]

Bitter bessie dagbreek[00:01:37]

Bitter bessie son[00:01:40]

'N spieel het gebreek[00:01:42]

Tussen my en hom[00:01:45]

Stap ek langs die grootpad[00:01:49]

Om daarlangs te draf[00:01:52]

Oral draai die paadjies[00:01:55]

Van sy woorde af[00:01:58]

Dennebos herrinnering[00:02:02]

Dennebos vergeet[00:02:05]

Het ek ook verdwaal[00:02:09]

Trap ek in my leed[00:02:11]

Pappegaai bont eggo[00:02:16]

Kierang kierang my[00:02:19]

Todat ek bedroe[00:02:23]

Weer die koggel kry[00:02:26]

Eggo is geen antwoord[00:02:35]

Antwoord hy alom[00:02:38]

Bitter bessie dagbreek[00:02:41]

Bitterbessie son[00:02:46]

Bitter bessie dagbreek[00:02:53]

Bitter bessie son[00:02:59]