所属专辑:Ek Wil Jou Ken
时长: 03:05
Luister Na Die Wind - Anneli Van Rooyen[00:00:00]
As jy aleen deur bosse stap[00:00:05]
En die eensaamheid in jou hand kan vat[00:00:08]
As die son die stiltes stiller bak[00:00:11]
Luister na die wind[00:00:14]
Soos klip kop[00:00:17]
En soos doring bos[00:00:18]
Die eenlingskap[00:00:20]
Ken jy mos[00:00:21]
Want daar's dinge wat die wind vertel[00:00:23]
Wat mense nooit kan se[00:00:26]
Luister na die wind wat waai[00:00:29]
En skuur deur buffelgras[00:00:31]
Luister na sy fluister praat[00:00:35]
Soos riet silinder blaar[00:00:37]
Na kantates tussen blare[00:00:40]
Van die bos en kremetart[00:00:43]
En sifreen wat ons toevou in die nag[00:00:46]
As ek alleen deur ruigtes stap[00:00:52]
En die besies[00:00:54]
In die soetgras roep[00:00:56]
As die stiltes[00:00:57]
Tussen my en jou[00:00:59]
Soos 'n bosveld stilte le[00:01:00]
Verlange tussen my en jou[00:01:03]
Le[00:01:06]
Op die wind se vlerk[00:01:07]
N groen duif koer[00:01:09]
Is dit jou stem[00:01:11]
Of is dit net die wind[00:01:12]
Luister na die wind wat waai[00:01:15]
En skuur deur buffelgras[00:01:18]
Luister na sy fluister praat[00:01:21]
Soos riet silinder blaar[00:01:23]
Na kantates tussen blare[00:01:26]
Van die bos en kremetart[00:01:28]
En sifreen wat ons toevou in die nag[00:01:31]
Daar's[00:02:03]
Dinge wat die wind vertel[00:02:03]
Wat mense nooit kan se[00:02:06]
Die woorde wat in stiltes[00:02:09]
Tussen my en jou kom le[00:02:11]
Die wind vertel ons stories[00:02:14]
Van oranje kampvuur lig[00:02:17]
Luister na die wind[00:02:20]
Luister na die wind[00:02:23]
Daar's dinge wat die wind vertel[00:02:27]
Wat mense nooit kan se[00:02:30]
Die woorde wat in stiltes[00:02:33]
Tussen my en jou kom le[00:02:35]
Daar's dinge wat die wind vertel[00:02:38]
Wat mense nooit kan se[00:02:41]
Luister[00:02:44]
Luister[00:02:45]
Luister[00:02:46]
Na die wind[00:02:49]