• 转发
  • 反馈

《Aan Die Einde Van Die Renboog》歌词


歌曲: Aan Die Einde Van Die Renboog

所属专辑:Vat 5 - Met Derrich Gardner

歌手: Anneli Van Rooyen

时长: 03:04

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Aan Die Einde Van Die Renboog

Aan Die Einde Van Die Reënboog - Anneli Van Rooyen[00:00:00]

Written by:CHRISTA STEYN[00:00:01]

Waar's die son van jou lag[00:00:12]

Waar's die blink van jou oë[00:00:15]

Waar is die jy[00:00:18]

Waarin ek kon glo[00:00:21]

Waar's die pols van jou hart[00:00:24]

En die gee van jou hand[00:00:27]

Waar het ek jou verloor[00:00:30]

Aan die einde van die reënboog[00:00:37]

Reg geklee in geel en blou[00:00:43]

Vol geheime is sy goud pot[00:00:49]

Met waarheid oor my en oor jou[00:00:53]

Aan die einde van die reënboog[00:01:00]

Reg geklee in geel en blou[00:01:07]

Vol geheime is sy goud pot[00:01:13]

Met waarheid oor my oor jou[00:01:17]

Waar's die vors van jou staan[00:01:32]

Waar's die knik van jou ja[00:01:36]

Waar's die droom wat vergete wag[00:01:38]

H** verstaan mens alleen[00:01:44]

Al die seer die vervreem[00:01:47]

Waar het ek jou verloor[00:01:50]

Aan die einde van die reënboog[00:01:56]

Reg geklee in geel en blou[00:02:03]

Vol geheime is sy goud pot[00:02:09]

Met waarheid oor my en oor jou[00:02:14]

Aan die einde van die reënboog[00:02:21]

Reg geklee in geel en blou[00:02:27]

Vol geheime is sy goud pot[00:02:33]

Met waarheid oor my oor jou[00:02:37]