• 转发
  • 反馈

《Valkenburg》歌词


歌曲: Valkenburg

所属专辑:Ddisselblom

歌手: Ddisselblom

时长: 02:34

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Valkenburg

Valkenburg - Ddisselblom[00:00:00]

Written by:Lorette Coete/Ingrid Jonker[00:00:00]

Hierdie Valkenburg het ek ontvlug[00:00:11]

En dink my nou aan Gordonsbaai terug[00:00:15]

Ek speel met paddavisse in 'n stroom[00:00:19]

En kerf swastikkas in rooikransboom[00:00:23]

Ek is die hond wat op die strande draf[00:00:30]

En dom allenig teen die aandwind blaf[00:00:34]

Ek is die seevoël wat verhonger daal[00:00:38]

En dooie nagte opdis in 'n maal[00:00:43]

Die God wat jou geskep het[00:00:57]

Uit die wind[00:01:00]

Sodat my smart in jou[00:01:01]

Volmaaktheid vind[00:01:03]

My lyk lê uitgespoel in wier en gras[00:01:05]

Op al die plekke waar ons eenmaal was[00:01:09]

En in die aand by Gordonsbaai[00:01:18]

Het sy kinderlik geraai[00:01:23]

Waar die lelieblom kon wees[00:01:27]

En haar hart van pyn genees[00:01:31]

In haar soektog raak haar hand[00:01:36]

Aan die onkruid op die strand[00:01:40]

Word haar oë sag en blind[00:01:44]

Waai haar drome in die wind[00:01:49]

Hurk sy roerloos vasgerank[00:01:54]

Toegemaak deur wier en sand[00:02:00]

Hurk sy roerloos vasgerank[00:02:05]

Toegemaak deur wier en sand[00:02:11]