所属专辑:Ddisselblom
歌手: Ddisselblom
时长: 03:57
Bobotie - Ddisselblom[00:00:00]
Written by:Johrné van Huyssteen/Jaco Spies[00:00:00]
Sy was nie oulik sy was nie vroulik[00:00:11]
Sy was nie eintlik baie mooi nie[00:00:15]
Maar ek sien haar voor haar stofie[00:00:19]
En ek ruik haar lekker bobotie[00:00:23]
Ek het haar sien loop[00:00:28]
Tussen die Kaap en Grabouw[00:00:29]
Sy was bietjie mank[00:00:36]
Maar ek het geweet[00:00:37]
Met haar gaan ek trou[00:00:38]
Dit was een somernag[00:00:44]
En 'n bietjie sweet[00:00:46]
Toe staan ons voor die magistraat[00:00:48]
En sweer die eed[00:00:50]
Sy was nie oulik sy was nie vroulik[00:00:53]
Sy was nie eintlik baie mooi nie[00:00:57]
Maar ek sien haar voor haar stofie[00:01:01]
En ek ruik haar lekker bobotie[00:01:05]
Na 6 kinders en dieselfde huis[00:01:10]
Het die huwelik verbrokkel[00:01:13]
Soos 'n slegte kys[00:01:14]
Ek het hard geskreeu en[00:01:18]
Hard probeer[00:01:19]
Maar die armoede was vir haar[00:01:21]
Net te seer[00:01:23]
Die welsyn sny hulle voorraad[00:01:26]
Maar fyntjies[00:01:28]
En so het die bobotie gekom[00:01:30]
Sonder rosyntjies[00:01:32]
Jy's nie oulik jy's nie vroulik[00:01:35]
Jy's nie eintlik baie mooi nie[00:01:39]
Maar ek sien jou voor jou stofie[00:01:43]
En ek ruik jou lekker bobotie[00:01:48]
Dit was in jaar 28[00:01:52]
Toe ou dokter diagnoseer[00:01:54]
En 4 maande later[00:02:00]
Moes die kospotte my leer[00:02:02]
Bobotie is 'n knewel[00:02:09]
As jy sy kuns nie ken[00:02:10]
En sonder my vroutjie[00:02:13]
Sou ek sy resep nooit wen[00:02:14]
Jy was nie oulik jy was nie vruolik[00:02:17]
Jy was nie eintlik baie mooi nie[00:02:21]
Maar ek mis jou voor ons stofie[00:02:26]
En ek mis ons lekker bobotie[00:02:30]
Ek het nog een laaste keer[00:02:34]
'N kransie gaan lê[00:02:36]
En ek was gedwing[00:02:42]
Om die volgende te sê[00:02:44]
Jy was nie oulik jy was nie vruolik[00:02:51]
Jy was nie eintlik baie mooi nie[00:02:55]
Maar ek mis jou voor ons stofie[00:02:59]
En ek mis ons lekker bobotie[00:03:03]