• 转发
  • 反馈

《Stilweg Stil》歌词


歌曲: Stilweg Stil

所属专辑:Ddisselblom

歌手: Ddisselblom

时长: 03:12

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Stilweg Stil

Stilweg Stil - Ddisselblom[00:00:00]

Written by:Lienka Coetzee[00:00:00]

Die nag is koud sonder skadu's[00:00:06]

En ek ruik die see en son[00:00:13]

In my kop[00:00:16]

Soos ek onthou[00:00:20]

Was daar meer goed as kwaad[00:00:23]

En die nasmaak word soeter[00:00:27]

Soos ek gaan[00:00:30]

En ek draai my rug op jou[00:00:34]

Maar my hart bly vasklou[00:00:41]

Die wind waai my stilweg stil[00:00:49]

Tot ek staan waar ek staan[00:00:56]

Ek soek my pad tussen reën en mis[00:01:04]

Op 'n moltrein onder 'n dooie stad[00:01:11]

Dieselfde son en dieselfde maan[00:01:18]

Dieselfde God erken ek in die aand[00:01:24]

En ek draai my rug op jou[00:01:31]

Maar my hart bly vasklou[00:01:38]

Die wind waai my stilweg stil[00:01:45]

Tot ek staan waar ek staan[00:01:53]

Maar jou hand bring my weer terug[00:02:00]

Op die verre see se rug[00:02:03]

Hier by jou voel ek tuis wil ek bly[00:02:06]

En ek draai my rug op jou[00:02:17]

Maar my hart bly vasklou[00:02:24]

Die wind waar my stilweg stil[00:02:31]

Tot ek staan waar ek staan[00:02:39]

Tot ek weet[00:02:46]