所属专辑:Ddisselblom
歌手: Ddisselblom
时长: 04:21
Bang - Ddisselblom[00:00:00]
Written by:Johrné van Huyssteen[00:00:00]
Laat in die nanag op die plankvloer[00:00:19]
Hoor ek die geritsel van jou bekruip[00:00:24]
Na my kamer en ek word Bang[00:00:29]
Jy kan nie slaap nie jy beroep jou[00:00:38]
Op 'n warm koppie melk[00:00:44]
Om jou te sus[00:00:46]
Tot in droomland[00:00:49]
En ek is Bang[00:00:52]
Dan sluimer jy weg en los my alleen[00:00:59]
Terwyl jy met jou drome veg[00:01:06]
En ek bang as jy so styf-styf[00:01:12]
Teenaan my lê[00:01:21]
'N Monster jaag jou[00:01:22]
'N Monster jaag jou[00:01:30]
En jy huil in my nek[00:01:33]
Ek troos jou soos 'n kleuter[00:01:36]
Vryf jou hare en sê dis net ek[00:01:39]
Want jy is bang jy sê[00:01:44]
Gister gaffel die dag met muf gemors[00:01:50]
Vertel my van ons liefde[00:01:56]
En soog my siel met die regte kos[00:01:58]
Want ek is bang[00:02:04]
Dan pleng ek my hart vertel van[00:02:10]
My vrese my vrae en my smart[00:02:17]
En vroeg oggenddou lag ons liefde[00:02:24]
Vir al ons Bangeit[00:02:32]
Dan pleng ek my hart vertel van[00:02:50]
My vrese my vrae en my smart[00:02:57]
En vroeg oggenddou lag ons liefde[00:03:04]
Vir al ons Bangeit[00:03:12]
Vir al ons Bangeit[00:03:20]