所属专辑:Ddisselblom
歌手: Ddisselblom
时长: 02:53
Nikotien en Kafeïen - Ddisselblom[00:00:00]
Written by:Jaco Spies/Johrné van Huyssteen[00:00:00]
Sit ek in my stoel[00:00:16]
Dis vir jou wat ek voel[00:00:19]
Ek voel besonders diep[00:00:23]
Want vir jou het ek so lief[00:00:27]
Ek le hier op my bank[00:00:31]
Jys weg so lank[00:00:35]
Ek voel besonders diep[00:00:39]
Want vir jou het ek so lief[00:00:42]
Jys my Niktien en my Kafeien[00:00:47]
My hart loop oor as ek jou net weer kan sien[00:00:51]
En jys my Niktien en my Kafeie[00:00:54]
Ons twee saam is soos vuur en parafien[00:00:59]
Ek loop hier in my gang[00:01:17]
Dis vir jou wat ek verlang[00:01:20]
En ek voel besonders diep[00:01:24]
Want vir jou het ek so lief[00:01:28]
Ek sit hier op my stoep[00:01:32]
Dis jou naam wat ek roep[00:01:36]
En ek voel besonders diep[00:01:39]
Want vir jou het ek so lief[00:01:43]
Jys my Niktien en my Kafeien[00:01:48]
My hart loop oor as ek jou net weer kan sien[00:01:52]
En jys my Niktien en my Kafeie[00:01:55]
Ons twee saam is soos vuur en parafien[00:02:00]
Jys my Niktien en my Kafeien[00:02:03]
My hart loop oor as ek jou net weer kan sien[00:02:07]
En jys my Niktien en my Kafeie[00:02:11]
Ons twee saam is soos vuur en parafien[00:02:15]
Jys my Niktien en my Kafeien[00:02:18]
My hart loop oor as ek jou net weer kan sien[00:02:22]
En jys my Niktien en my Kafeie[00:02:26]
Ons twee saam is soos vuur en parafien[00:02:30]
Vir jou het ek so lief[00:02:37]
Vir jou het ek so lief[00:02:40]
Vir jou het ek so lief[00:02:44]
Vir jou het ek so lief[00:02:48]