所属专辑:Grootste Treffers
歌手: Ddisselblom
时长: 03:41
Carwatch Camels - Ddisselblom[00:00:00]
Jy stap elke dag by my verby met jou pakkies goed wat jou bevry[00:00:13]
Afgeroomde melk en lae vet yogurt en jou woolworths styl en[00:00:21]
Twee duisend rand se goed en net twee daarvan kom vir my want[00:00:29]
Ek pas jou kar op[00:00:37]
Ek hou die skelms dop[00:00:41]
Ek vra nie veel nie[00:00:45]
Net fags in my pakkie[00:00:49]
En rook in my long[00:00:51]
Ek rook my carwatch camels en voel I belong[00:00:52]
Net fags in my pakkie[00:00:57]
En rook in my long[00:00:59]
Ek rook my carwatch camels en voel I belong[00:01:01]
Kom wind kom weer kom son kom maan niks gaan my hier kan keer[00:01:14]
Dag in dag uit sal ek wag en wag terwyl jy jou kinders laat leer[00:01:22]
Ek pas jou kar op[00:01:31]
Ek hou die skelms dop[00:01:35]
Ek vra nie veel nie[00:01:39]
Net fags in my pakkie[00:01:42]
En rook in my long[00:01:44]
Ek rook my carwatch camels en voel I belong[00:01:46]
Net fags in my pakkie[00:01:50]
En rook in my long[00:01:52]
Ek rook my carwatch camels en voel I belong[00:01:54]
Ek pas jou kar op tot laat in die aand en[00:02:14]
Ek voel so weerloos tot laat in die aand[00:02:21]
Ek pas jou kar op tot laat in die aand en[00:02:30]
Ek voel so weerloos tot laat in die aand[00:02:38]
Ek pas jou kar op[00:02:46]
Ek hou die skelms dop[00:02:51]
Ek vra nie veel nie[00:02:55]
Ek vra nie veel nie[00:02:59]
Ek vra nie veel nie[00:03:03]
Ek vra nie veel nie[00:03:07]
Net fags in my pakkie[00:03:10]
En rook in my long[00:03:12]
Ek rook my carwatch camels en voel I[00:03:14]
Net fags in my pakkie[00:03:19]
En rook in my long[00:03:21]
Ek rook my carwatch camels en voel I belong[00:03:22]
Net fags in my pakkie[00:03:27]
En rook in my long[00:03:29]
Ek rook my carwatch camels en voel I belong[00:03:30]