所属专辑:Tafelberg vir Twee
歌手: Brendan Peyper
时长: 03:43
Tafelberg vir Twee - Brendan Peyper[00:00:00]
Written by:Brendan Peyper/W. Loots/Niel Schoombee[00:00:04]
Ek kan nie meer op[00:00:09]
Ek kan nie meer ophou aan jou dink nie[00:00:12]
Tyd wil nie om[00:00:20]
Tyd wil nie omgaan as ek aan jou dink nie[00:00:22]
Jy moet nou huistoe kom[00:00:30]
Want die kaap is leeg sonder jou[00:00:32]
Jy moet na my toe kom[00:00:38]
Want ek wil jou weer sien en vashou[00:00:40]
Ek dek tafelberg vir twee[00:00:45]
Sal jy jou hart vir my gee[00:00:51]
Ek dek tafelberg vir twee[00:00:55]
Tussen die sterre en die see[00:01:01]
Ek dek tafelberg vir twee[00:01:05]
Ek kan nie meer aan[00:01:13]
Ek kan nie meer aangaan sonder jou lag nie[00:01:15]
Tyd wil nie meer aan[00:01:23]
Tyd wil nie meer aangaan as jy nie hier is nie[00:01:25]
Jy moet nou huistoe kom[00:01:33]
Want die kaap is leeg sonder jou[00:01:35]
Jy moet na my toe kom[00:01:41]
Want ek wil jou weer sien en vashou[00:01:43]
Tafelberg ek dek tafelberg[00:01:48]
Sal jy jou hart vir my gee[00:01:54]
Ek dek tafelberg vir twee[00:01:58]
Tussen die sterre en die see[00:02:04]
Ek dek tafelberg vir twee[00:02:08]
Ek bestel vir ons die horizon[00:02:14]
Die hemelskildery is net 'n klip gooi weg[00:02:17]
Tot die maan en die sterre kom[00:02:24]
Dan vat ek jou saam oor die melkweg[00:02:27]
Tafelberg sal jy jou hart vir my gee[00:02:37]
Tafelberg ek dek tafelberg[00:02:42]
Tafelberg sal jy jou hart vir my gee[00:02:48]
Tafelberg ek dek tafelberg[00:02:55]
Tussen die sterre en die see[00:03:01]
Ek dek tafelberg vir twee[00:03:04]
Sal jy jou hart vir my gee[00:03:11]
Ek dek tafelberg vir twee[00:03:15]
Tussen die sterre en die see[00:03:21]
Ek dek tafelberg vir twee[00:03:25]