所属专辑:50 Goue Sokkie Treffers Vol.3
歌手: Brendan Peyper
时长: 04:01
'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie - Brendan Peyper[00:00:00]
Written by:Brendan Peyper/Niel Schoombee[00:00:00]
Ek weet ek is nie ryk nie[00:00:19]
Aan geld of groot praktyk nie[00:00:22]
Maar wat ek het sal ek met jou wil deel altyd[00:00:26]
Ek ry nie 'n fancy kar nie[00:00:33]
Ek's nie in n famous band nie[00:00:37]
Geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel[00:00:41]
Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose[00:00:48]
Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou[00:00:56]
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie[00:01:03]
'N boerekoffie en n boerebeskuitjie[00:01:07]
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou[00:01:11]
'N boeredrukkie vir my boeremeisie[00:01:18]
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie[00:01:22]
Dan stap ons onder deur die maan[00:01:26]
Ek en ny suikerbekkie saam[00:01:29]
Ek het nog nie ver gereis nie[00:01:37]
Italië of parys nie[00:01:41]
Maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou[00:01:44]
Ek is nie 'n superhero[00:01:52]
Maar ek voel soos een as jy my vashou[00:01:56]
Deur storms en deur vuur beskerm ek jou[00:01:59]
Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose[00:02:07]
Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou[00:02:15]
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie[00:02:22]
'N boerekoffie en n boerebeskuitjie[00:02:26]
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou[00:02:29]
'N boeredrukkie vir my boeremeisie[00:02:37]
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie[00:02:41]
Dan stap ons onder deur die maan[00:02:44]
Ek en my suikerbekkie saam[00:02:48]
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie[00:02:56]
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie[00:03:03]
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie[00:03:10]
'N boerekoffie en n boerebeskuitjie[00:03:15]
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou[00:03:18]
'N boeredrukkie vir my boeremeisie[00:03:26]
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie[00:03:29]
Dan stap ons onder deur die maan[00:03:33]
Ek en my suikerbekkie saam[00:03:37]
Saaaaam[00:03:44]
Ek en my suikerbekkie saam[00:03:49]