• 转发
  • 反馈

《N Boererdrukkie Vir My Boeremeisie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)》歌词


歌曲: N Boererdrukkie Vir My Boeremeisie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)

所属专辑:Sinkplaat Sessies (Live at The Shack, Pretoria, 2017) - Deluxe

歌手: Brendan Peyper

时长: 04:17

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

N Boererdrukkie Vir My Boeremeisie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)

N Boererdrukkie Vir My Boeremeisie (Lewendige Opname) - Brendan Peyper[00:00:00]

Written by:Brendan Peyper/Niel Schoombee[00:00:02]

Ek weet ek is nie ryk nie[00:00:23]

Aan geld of groot praktyk nie[00:00:27]

Maar wat ek het sal ek met jou wil deel altyd[00:00:31]

Ek ry nie 'n fancy kar nie[00:00:38]

Ek's nie in n famous band nie[00:00:43]

Geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel[00:00:47]

Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose[00:00:55]

Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou[00:01:03]

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie[00:01:11]

'N boerekoffie en n boerebeskuitjie[00:01:15]

Styf teen my boerehart sal ek jou vashou[00:01:19]

'N boeredrukkie vir my boeremeisie[00:01:26]

Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie[00:01:31]

Dan stap ons onder deur die maan[00:01:35]

Ek en ny suikerbekkie saam[00:01:39]

Ek het nog nie ver gereis nie[00:01:47]

Italië of parys nie[00:01:51]

Maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou[00:01:55]

Ek is nie 'n superhero[00:02:03]

Maar ek voel soos een as jy my vashou[00:02:07]

Deur storms en deur vuur beskerm ek jou[00:02:11]

Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose[00:02:19]

Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou[00:02:26]

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie[00:02:34]

'N boerekoffie en n boerebeskuitjie[00:02:38]

Styf teen my boerehart sal ek jou vashou[00:02:42]

'N boeredrukkie vir my boeremeisie[00:02:50]

Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie[00:02:54]

Dan stap ons onder deur die maan[00:02:58]

Ek en my suikerbekkie saam[00:03:02]

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie[00:03:10]

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie[00:03:18]

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie[00:03:26]

'N boerekoffie en n boerebeskuitjie[00:03:30]

Styf teen my boerehart sal ek jou vashou[00:03:34]

'N boeredrukkie vir my boeremeisie[00:03:42]

Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie[00:03:46]

Dan stap ons onder deur die maan[00:03:50]

Ek en my suikerbekkie saam[00:03:55]

Saaaaam[00:04:02]

Ek en my suikerbekkie saam[00:04:07]