• 转发
  • 反馈

《Die Perfekte Een Vir My(Live at The Shack, Pretoria, 2017)》歌词


歌曲: Die Perfekte Een Vir My(Live at The Shack, Pretoria, 2017)

所属专辑:Sinkplaat Sessies (Live at The Shack, Pretoria, 2017) - Deluxe

歌手: Brendan Peyper

时长: 03:15

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Die Perfekte Een Vir My(Live at The Shack, Pretoria, 2017)

Die Perfekte Een Vir My (Lewendige Opname) - Brendan Peyper[00:00:00]

Written by:Brendan Peyper/Niel Schoombee/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:02]

Met die ligte af[00:00:11]

Teen middernag[00:00:13]

Lê ek nogsteeds[00:00:15]

En ek wonder ek wonder[00:00:17]

Gaan ek jou weer sien[00:00:20]

In my drome dans[00:00:22]

Met jou hart teen my hart[00:00:24]

Gee my net nog een kans[00:00:26]

Ek gaan nie ophou droom nie[00:00:29]

Ophou om van jou te droom nie[00:00:34]

Daai perfekte kyk in jou oë[00:00:41]

Die perfekte engel van bo[00:00:45]

Het my asem[00:00:49]

Het my asem weg geslaan[00:00:51]

Die perfekte hartklop in jou[00:00:58]

Jy weet ek wil jou altyd vashou[00:01:02]

Tot die einde[00:01:06]

Die perfekte een vir my[00:01:08]

Met die ligte aan[00:01:15]

Duisend mense staan[00:01:17]

Sing saam met my[00:01:19]

En wonder bo wonder[00:01:22]

Sien ek jou daar staan[00:01:24]

En jy roep my naam[00:01:26]

Moes ek my oe toe maak om te weet dit is waar[00:01:28]

Ek kan nie glo ek droom nie[00:01:33]

Kan nou nog nie glo ek droom nie[00:01:37]

Daai perfekte kyk in jou oë[00:01:43]

Die perfekte engel van bo[00:01:47]

Het my asem[00:01:51]

Het my asem weg geslaan[00:01:53]

Die perfekte hartklop in jou[00:02:00]

Jy weet ek wil jou altyd vashou[00:02:05]

Tot die einde[00:02:08]

Die perfekte een vir my[00:02:10]

Jy maak my[00:02:18]

Maak my droom[00:02:19]

Maak my drome waar[00:02:20]

Jy maak my[00:02:22]

Maak my droom[00:02:23]

Maak my drome[00:02:24]

Waar was jy[00:02:26]

Waar was jy[00:02:30]

Daai perfekte kyk in jou oë[00:02:35]

Die perfekte engel van bo[00:02:39]

Het my asem[00:02:42]

Het my asem weg geslaan[00:02:44]

Die perfekte hartklop in jou[00:02:52]

Jy weet ek wil jou altyd vashou[00:02:56]

Tot die einde[00:03:00]

Die perfekte een vir my[00:03:02]

Tot die einde[00:03:08]

Die perfekte een vir my[00:03:11]