所属专辑:Sinkplaat Sessies (Live at The Shack, Pretoria, 2017) - Deluxe
歌手: Brendan Peyper
时长: 04:30
Twee Is Beter As Een (Lewendige Opname) - Brendan Peyper[00:00:00]
Written by:Brendan Peyper/Niel Schoombee/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:02]
In die oorlog tussen jou en my[00:00:31]
Vat jy die swaard en los die skuld by my[00:00:37]
Trane vloei harte bloei[00:00:43]
Kom ons soen en maak vir ewig op[00:00:49]
Dis tyd dat ons twee hierdie oorlog stop[00:00:54]
Laat val die brug en vat my terug[00:01:00]
Waar 'n wil is 'n weg[00:01:09]
Dit is tyd dat ons ophou veg[00:01:12]
Terwyl ons harte brand[00:01:14]
Skyn daar 'n silwer rand[00:01:17]
Waar 'n wil is 'n weg[00:01:21]
Ware liefde maak alles reg[00:01:24]
Deur die son en die reën[00:01:27]
Twee is beter as een[00:01:30]
Deur die son en die reën[00:01:33]
Twee is beter as een[00:01:36]
Twee is beter as een[00:01:42]
Deur elke oorlog wat ek veg teen jou[00:01:49]
Jy maak my mal maar ek bly mal oor jou[00:01:55]
My mure val jou mure val[00:02:00]
Hoekom vuur ons hierdie pyle af[00:02:07]
Hoeveel aande moet ons hierdeur gaan[00:02:13]
Dit maak net seer weer en weer[00:02:19]
Waar 'n wil is 'n weg[00:02:27]
Dit is tyd dat ons ophou veg[00:02:30]
Terwyl ons harte brand[00:02:33]
Skyn daar 'n silwer rand[00:02:36]
Waar 'n wil is 'n weg[00:02:39]
Ware liefde maak alles reg[00:02:42]
Deur die son en die reën[00:02:45]
Twee is beter as een[00:02:48]
Sonder jou[00:02:51]
Is ek niks nie[00:02:54]
Sonder jou[00:02:57]
Is ek stof[00:03:00]
Sonder jou[00:03:03]
Is ek niks nie[00:03:06]
Sonder jou[00:03:09]
Waar 'n wil is 'n weg[00:03:15]
Dit is tyd dat ons ophou veg[00:03:18]
Terwyl ons harte brand[00:03:21]
Skyn daar 'n silwer rand[00:03:24]
Waar 'n wil is 'n weg[00:03:27]
Dit is tyd dat ons ophou veg[00:03:30]
Terwyl ons harte brand[00:03:33]
Skyn daar 'n silwer rand[00:03:36]
Waar 'n wil is 'n weg[00:03:39]
Ware liefde maak alles reg[00:03:43]
Deur die son en die reën[00:03:45]
Twee is beter as een[00:03:49]
Deur die son en die reën[00:03:52]
Twee is beter as een[00:03:54]
Twee is beter as een[00:04:01]
Jy-hi-jê-ê-hê[00:04:07]
Jê[00:04:15]