• 转发
  • 反馈

《Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)》歌词


歌曲: Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)

所属专辑:Sinkplaat Sessies (Live at The Shack, Pretoria, 2017) - Deluxe

歌手: Brendan Peyper

时长: 03:55

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie(Live at The Shack, Pretoria, 2017)

Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie (Lewendige Opname) - Brendan Peyper[00:00:00]

Written by:Brendan Peyper/Niel Schoombee[00:00:02]

Jou hare bruin jou oë so blou[00:00:19]

Ek hou van blou[00:00:21]

Ek hou van jou[00:00:23]

Skielik maak my wêreld sin[00:00:24]

Jy pas so mooi daar binne-in[00:00:26]

Nie dat ek dit so beplan nie[00:00:29]

Ek wil nie sonder jou aangaan nie[00:00:31]

Geen woorde wat jou kan beskryf[00:00:38]

Jou lag jou hart perfekte lyf[00:00:40]

Mooier as die horison[00:00:43]

Ek is verlief en dis hoekom[00:00:45]

Van nou af kan jy met my toor[00:00:48]

Ek het klaar my hart by jou verloor[00:00:50]

Ek wens die tyd kan nou stilstaan[00:00:58]

Ek wens die tyd kan nou stilstaan[00:01:02]

Stop wag bly nog n bietjie[00:01:10]

Stywer vas wil ek jou langer hou[00:01:12]

Sal jy wag vir my kyk na my by my bly[00:01:15]

Stop wag bly nog n bietjie[00:01:19]

Jy't al klaar my hart gesteel vir jou[00:01:22]

Sal jy wag vir my kyk na my by my bly[00:01:25]

Dis so maklik om jou lief te hê[00:01:29]

Jou stem is sag jou lippe rooi[00:01:38]

Ek hou van rooi[00:01:41]

En jy's so mooi[00:01:42]

Daars niks wat met jou vergelyk[00:01:43]

Ek kan nie ophou vir jou kyk[00:01:46]

Dis nie dat ek hievoor wil kla nie[00:01:48]

Maar ek het nie hiervoor gevra nie[00:01:51]

Ek wens net jy wil soms stilstaan[00:01:58]

Ek wens net jy wil soms stilstaan[00:02:03]

Stop wag bly nog n bietjie[00:02:10]

Stywer vas wil ek jou langer hou[00:02:12]

Sal jy wag vir my kyk na my by my bly[00:02:15]

Stop wag bly nog n bietjie[00:02:20]

Jy't al klaar my hart gesteel vir jou[00:02:22]

Sal jy wag vir my kyk na my by my bly[00:02:25]

Dis so maklik om jou lief te hê[00:02:29]

Ag skuif tog net so bietjie nader[00:02:37]

Jy weet mos ek's mal oor jou[00:02:41]

En ek sal jou vir altyd lief kan hê[00:02:47]

Stop wag bly nog n bietjie[00:02:56]

Stywer vas wil ek jou langer hou[00:02:58]

Sal jy wag vir my kyk na my by my bly[00:03:01]

Stop wag bly nog n bietjie[00:03:05]

Jy't al klaar my hart gesteel vir jou[00:03:08]

Sal jy wag vir my kyk na my by my bly[00:03:11]

Dis so maklik om jou lief te hê[00:03:15]

Stop wag bly nog n bietjie[00:03:20]

Stywer vas wil ek jou langer hou[00:03:22]

Sal jy wag vir my kyk na my by my bly[00:03:25]

Stop wag bly nog n bietjie[00:03:30]

Jy't al klaar my hart gesteel vir jou[00:03:32]

Sal jy wag vir my kyk na my by my bly[00:03:35]

Dis so maklik om jou lief te hê[00:03:39]

Om jou lief te hê[00:03:47]