所属专辑:Vier Seisoene Kind
歌手: Laurika Rauch
时长: 04:11
Solly En Ma - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Coenie De Villiers[00:00:00]
Na pa se dood was ma alleen[00:00:00]
Die karoo in die winter word koud[00:00:03]
Ek was tien daardie jaar en my broer was vier[00:00:07]
En my ma was skielik oud[00:00:10]
Sy't rokke gemaak vir die hele distrik[00:00:13]
En gewerk tot laat in die nag[00:00:17]
En soms as sy opkyk sou 'n mens kon sweer[00:00:20]
Dat sy pa op die drumpel verwag[00:00:23]
Solly was 'n boerejood[00:00:27]
Op reis van plek tot plek[00:00:30]
Met knope en lappe sy brood verdien[00:00:33]
Dog kwalik sy petrol gedek[00:00:37]
En deur die jare het solly aan ma[00:00:40]
Meer as knope en garing verkoop[00:00:43]
Haar oë was nou immer op die pad gerig[00:00:47]
In haar hart was daar skielik weer hoop[00:00:50]
Na ete dan vat hy ma se hand[00:00:53]
En die kinders moes buite bly[00:00:56]
Maar selfs na jare se kom en gaan[00:01:00]
Bly sy woorde my steeds nog by[00:01:03]
Kom ek en jy gaan vye pluk[00:01:08]
En ons los die kind om te speel[00:01:12]
Die lewe is hard en die bietjie geluk[00:01:15]
Wat ons het my lief moet ons deel[00:01:18]
Want dis rooier as 'n malva[00:01:21]
En dis so seker soos die son[00:01:25]
Selfs anderkant die liefde[00:01:28]
Lê my hart se horison[00:01:31]
Die jare het verbygeflits[00:01:47]
Die lewe was goed vir ma[00:01:50]
Solly het haar weer 'n vrou gemaak[00:01:53]
Gehelp om die las te dra[00:01:57]
Maar eendag het ons nuus gekry[00:02:00]
Van die buick op 'n draai in die pad[00:02:03]
Ma se hart het ineengekrimp[00:02:07]
Want die here het solly gevat[00:02:10]
Ek weet dit was sonde het ma gebieg[00:02:13]
En die singer getrap dat hy dreun[00:02:16]
Want 'n vrou bly 'n vrou en solly was man[00:02:20]
Maar wat sal jy weet my seun[00:02:23]
En tog onthou ek sy sagte oë[00:02:26]
As hy vra of ons buite sou bly[00:02:30]
En selfs na jare se kom en gaan[00:02:33]
Bly sy woorde my steeds nog by[00:02:36]
Kom ek en jy gaan vye pluk[00:02:41]
En ons los die kind om te speel[00:02:45]
Die lewe is hard en die bietjie geluk[00:02:48]
Wat ons het my lief moet ons deel[00:02:51]
Want dis rooier as 'n malva[00:02:55]
En dis so seker soos die son[00:02:58]
Selfs anderkant die liefde[00:03:01]
Lê my hart se horison[00:03:04]
Kom ek en jy gaan vye pluk[00:03:09]
En ons los die kind om te speel[00:03:13]
Die lewe is hard en die bietjie geluk[00:03:16]
Wat ons het my lief moet ons deel[00:03:20]
Want dis rooier as 'n malva[00:03:23]
En dis so seker soos die son[00:03:26]
Selfs anderkant die liefde[00:03:30]
Lê my hart se horison[00:03:32]
Want dis rooier as 'n malva[00:03:36]
En dis so seker soos die son[00:03:39]
Selfs anderkant die liefde[00:03:43]
Lê my hart se horison[00:03:46]