• 转发
  • 反馈

《Die Mense Op Die Bus》歌词


歌曲: Die Mense Op Die Bus

所属专辑:My Ou Tante Koba

歌手: Laurika Rauch

时长: 03:04

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Die Mense Op Die Bus

Die Mense Op Die Bus - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Christopher Torr[00:00:01]

Die mense op die bus beskou[00:00:26]

Die liefde soos die oggenddou[00:00:29]

My hart is lankal reeds gebreek[00:00:33]

Ek het dit net net weggesteek[00:00:37]

Dalk is die liefde soos die reën[00:00:41]

Dit sal die aarde plek plek seën[00:00:44]

Die mense op die bus sê ja[00:00:48]

Verspreide buie hier en daar[00:00:52]

Sing vir my saggies sing van die reën[00:00:55]

Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen[00:01:00]

My hart is al lankal lankal gebreek[00:01:04]

Ek het jou bynaam jou bynaam vergeet[00:01:09]

Die mense op die bus wil hoor[00:01:13]

Waar het jy eers jou hart verloor[00:01:17]

Die mense op die bus sê nee[00:01:21]

Daar's baie visse in die see[00:01:25]

My hart is amper weer gebreek[00:01:28]

Ek het dit net net weggesteek[00:01:32]

Die mense op die bus beskou[00:01:36]

Die liefde soos die oggenddou[00:01:39]

Sing vir my saggies sing van die reën[00:01:43]

Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen[00:01:47]

My hart is al lankal lankal gebreek[00:01:52]

Ek het jou byna jou byna vergeet[00:01:57]

Sing vir my saggies sing van die reën[00:02:02]

Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen[00:02:06]

My hart is al lankal lankal gebreek[00:02:11]

Ek het jou byna jou byna vergeet[00:02:16]

Ek het jou byna jou byna vergeet[00:02:21]