所属专辑:My Ou Tante Koba
歌手: Laurika Rauch
时长: 04:20
Stille Waters - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Christopher Torr[00:00:00]
Jy't gesê ons liefde sal bly staan[00:00:29]
Al tuimel al die berge in die oseaan[00:00:36]
Doen vir my 'n gunsie voor jy gaan[00:00:44]
Gooi vir my 'n klippie[00:00:52]
'N klippie in die oseaan[00:00:54]
Wie sal ooit die liefde kan verstaan[00:01:05]
Nader as 'n hartklop verder as die maan[00:01:13]
Daar is 'n tyd van kom en 'n tyd van gaan[00:01:20]
Dit het ek gelees maar[00:01:28]
Hoe sal ek dit ooit verstaan[00:01:31]
En kyk hoe sak die sekelmaan[00:01:40]
In die stille oseaan[00:01:48]
Stille waters diepe grond[00:01:55]
Onder draai die duiwel[00:02:04]
Onder draai die duiwel rond[00:02:06]
Miskien is liefde net 'n fantasie[00:02:38]
Dis nie alles maanskyn en rose nie[00:02:46]
Jy was vir 'n rukkie aan my sy[00:02:53]
Was jy net 'n bietjie[00:03:01]
Net 'n bietjie lief vir my[00:03:04]
Miskien is daar 'n plek vir ons twee saam[00:03:14]
Anderkant die berge van die maan[00:03:21]
En as die maan weer opkom sal ek onthou[00:03:29]
Ek was vir 'n rukkie[00:03:37]
Ook 'n bietjie lief vir jou[00:03:39]
Ek was vir 'n rukkie[00:03:50]
Ook 'n bietjie lief vir jou[00:03:53]