• 转发
  • 反馈

《Nuwe Wyn》歌词


歌曲: Nuwe Wyn

所属专辑:My Ou Tante Koba

歌手: Laurika Rauch

时长: 03:55

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Nuwe Wyn

Nuwe Wyn - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Louis Brittz[00:00:00]

As die dinge woorde raak en my woorde aanhou leeg raak[00:00:15]

As die liedjies en die mooi gedigte wat ek bring nie meer uit[00:00:21]

Liefde kom en die liefde gaan[00:00:27]

En die liefde gaan verby[00:00:30]

My eerste liefde het gou vergaan[00:00:34]

Net 'n skaduwee wat oorbly[00:00:37]

Here skink in my[00:00:42]

Nuwe wyn minder woorde nuwe wyn[00:00:45]

Skinkergees bring[00:00:50]

Nuwe wyn sielsjampanje nuwe wyn[00:00:52]

Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn[00:00:57]

Beste wyn soetste wyn die nuwe wyn[00:01:02]

As my siel van droogte kraak en die water nie meer werk nie[00:01:20]

As die loot die wingerdstok se sap nie meer kan proe nie[00:01:26]

Die bruidegom het die beste wyn vir laaste uitgehou[00:01:32]

Hy maak die water sielewyn[00:01:39]

En hy hou dit uit na jou[00:01:42]

Here skink in ons[00:01:47]

Nuwe wyn minder woorde nuwe wyn[00:01:50]

Skinkergees bring[00:01:55]

Nuwe wyn sielsjampanje nuwe wyn[00:01:57]

Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn[00:02:02]

Beste wyn soetste wyn die nuwe wyn[00:02:07]

Dis vir die dronkword van die gees[00:02:13]

Vir die Hooglied-bruid van God wees[00:02:17]

Vir die doodbloei van die vlees[00:02:20]

Vir vervulling en vervulling en vervulling van die gees ooo[00:02:24]

Nuwe wyn minder woorde nuwe wyn[00:02:35]

Skinkergees bring[00:02:40]

Nuwe wyn sielsjampanje nuwe wyn[00:02:42]

Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn[00:02:47]

Beste wyn soetste wyn die nuwe wyn[00:02:52]

Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn[00:03:07]

Beste wyn soetste wyn die nuwe wyn[00:03:12]

Nuwe wyn minder woorde nuwe wyn[00:03:22]

Nuwe wyn sielsjampanje nuwe wyn[00:03:29]

Nuwe wyn[00:03:36]

Nuwe wyn[00:03:39]

Nuwe wyn[00:03:43]