所属专辑:My Ou Tante Koba
歌手: Laurika Rauch
时长: 03:36
Skimme - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Koos Du Plessis[00:00:00]
Daar's skimme op donker balkonne[00:00:20]
Met lëe oop koffers wat wag[00:00:26]
Daar's skimme op skemer perronne[00:00:31]
Wat wag op 'n trein na die dag[00:00:37]
Weerlose weerlose mense[00:00:42]
Op reis van perron na perron[00:00:47]
In 'n middernagland[00:00:52]
Sonder grense of tyd[00:00:55]
En 'n ewigheid ver van die son van die son[00:00:57]
En 'n ewigheid ver van die son[00:01:04]
Daar's skimme gewikkel in jasse[00:01:28]
Verskans teen die winde van ys[00:01:33]
Daar's skimme met kiste soos tasse[00:01:38]
Vol drome gepak vir die reis[00:01:43]
Weerlose weerlose mense[00:01:49]
Op reis van perron na perron[00:01:54]
In 'n middernagland[00:01:59]
Sonder grense of tyd[00:02:02]
En 'n ewigheid ver van die son van die son[00:02:05]
En 'n ewigheid ver van die son van die son[00:02:11]
En 'n ewigheid ver van die son[00:02:18]
Weerlose weerlose mense[00:02:42]
Op reis van perron na perron[00:02:47]
In 'n middernagland[00:02:52]
Sonder grense of tyd[00:02:55]
En 'n ewigheid ver van die son van die son[00:02:57]
En 'n ewigheid ver van die son[00:03:04]