• 转发
  • 反馈

《Die Gang》歌词


歌曲: Die Gang

所属专辑:Die Gang

歌手: Laurika Rauch

时长: 03:45

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Die Gang

Die Gang - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Christopher Torr[00:00:01]

In die donker gang is 'n lig wat skyn[00:00:11]

Maar die vlam is delikaat en fyn[00:00:16]

En ek het verlang na die lentetyd[00:00:21]

Op my oom se plaas sonder elektrisiteit[00:00:27]

My tannie sê my kind my kind[00:00:33]

Die liefde en die motte is blind[00:00:39]

Vanmelewe se dae in die lentetyd[00:00:44]

Was daar wel ja wel 'n bietjie elektrisiteit[00:00:50]

Diep in die donker gang het ek na iets verlang[00:00:55]

Ek het die wind hoor sing lente sal liefde bring[00:01:00]

Ek het die hoor kwyn dis net die son wat nou verdwyn[00:01:06]

En soos die aarde draai sal 'n haan weer kraai[00:01:11]

In die donker gang is 'n skildery[00:01:28]

Van de wet cronjé en de la rey[00:01:33]

En die perde se oë het moeg gelyk[00:01:38]

Want die strewe na vrede is 'n eindelose stryd[00:01:44]

Laat een aand word die nag soos dag[00:01:50]

Soos die storm bars met al sy krag[00:01:55]

En ek het in die gang weggekruip[00:02:00]

Want ek was so bang vir die elektrisiteit[00:02:05]

Diep in die donker gang het ek na iets verlang[00:02:11]

Ek het die wind hoor sing lente sal liefde bring[00:02:16]

Ek het die hoor kwyn dis net die son wat nou verdwyn[00:02:22]

En soos die aarde draai sal 'n haan weer kraai[00:02:27]

In die donker gang word die vlam weerkaats[00:02:44]

In die prente waar die skadu's dans[00:02:49]

Maar die vlam is delikaat en fyn[00:02:54]

En dit kan soos 'n dief in die donker nag verdwyn[00:03:00]

Diep in die donker gang het ek na iets verlang[00:03:05]

Ek het die wind hoor sing lente sal liefde bring[00:03:11]

Ek het die hoor kwyn dis net die son wat nou verdwyn[00:03:16]

En soos die aarde draai sal 'n haan weer kraai[00:03:21]