• 转发
  • 反馈

《Onder Jou Asem》歌词


歌曲: Onder Jou Asem

所属专辑:My Ou Tante Koba

歌手: Laurika Rauch

时长: 03:52

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Onder Jou Asem

Onder Jou Asem - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Riku Latti[00:00:00]

Ek het jou benader[00:00:21]

Op jou seepkis op jou boeg[00:00:24]

Jy het my verower[00:00:28]

Maar ek moes vir jou swoeg[00:00:31]

Wie was jy toe ek jou kry[00:00:35]

Met jou wêreld op sy plek[00:00:39]

Wonder jy wat ons sou maak[00:00:43]

Het jou weerstand my getraak[00:00:46]

Oe jy's my swak punt groot begeerte[00:00:50]

Oe lei my na jou groot begeerte[00:00:58]

Oe wys my wie's jy groot begeerte[00:01:06]

Ek het jou verafgood[00:01:32]

In ons kamer op ons bed[00:01:35]

Jy het my verower[00:01:39]

Ek dag ek sê maar net[00:01:42]

Oe jy's my swak punt groot begeerte[00:01:46]

Oe lei my na jou groot begeerte[00:01:55]

Oe wys my wie's jy groot begeerte[00:02:03]

Onder jou asem onder jou wese is ek[00:02:11]

Onder jou asem onder jou wese word ek[00:02:18]

Onder jou asem onder jou wese is ek[00:02:25]

Onder jou asem onder jou wese word ek tuis[00:02:33]

Lank was ons tesame[00:03:19]

Lank was ons alleen[00:03:22]

Jy en ek en ek en jy[00:03:26]

Ek dink aan ons aaneen[00:03:29]

Ek het jou benader[00:03:33]

Op jou seepkis op jou boeg[00:03:36]

Wonder jy wat ons sou maak[00:03:40]

Het jou weerstand my getraak[00:03:43]