• 转发
  • 反馈

《Ek Roep Jou Naam》歌词


歌曲: Ek Roep Jou Naam

所属专辑:My Ou Tante Koba

歌手: Laurika Rauch

时长: 04:51

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ek Roep Jou Naam

Ek Roep Jou Naam - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Wouter Van De Venter[00:00:01]

Deur die kortpad van my lewe[00:00:14]

Deur die reis van my bestaan[00:00:17]

Oor berge en deur stede[00:00:21]

Word hierdie pad vir my gemaak[00:00:24]

En ek roep jou naam[00:00:27]

En jy hoor my[00:00:34]

En jy verstaan[00:00:37]

Ja ek roep jou naam[00:00:41]

En jy hoor my[00:00:48]

En jy verstaan[00:00:50]

Ek raak soms bang as ek alleen is[00:00:55]

As ek my hande soms laat sak[00:00:58]

Ek raak bang as alles te veel raak[00:01:01]

En hierdie wêreld my vasvat[00:01:05]

Ja dan roep ek jou naam[00:01:08]

En jy hoor my[00:01:15]

En jy verstaan[00:01:18]

Ja ek roep jou naam[00:01:22]

En jy hoor my[00:01:29]

En jy verstaan[00:01:32]

Lewe om te vergewe[00:01:36]

Om te aanvaar[00:01:42]

Baklei vir my as ek weer sag raak[00:01:50]

My bewaar[00:01:56]

As die son sak hier in Gauteng[00:02:05]

En die nag weer vir my waai[00:02:08]

Die sterre in die hemel[00:02:12]

En ek die wêreld kan aflaai[00:02:15]

Ja dan roep ek jou naam[00:02:19]

En dan hoor jy[00:02:25]

En jy verstaan[00:02:28]

Ja ek roep jou naam[00:02:32]

En jy hoor my[00:02:39]

En jy verstaan[00:02:42]

Lewe om te vergewe om te aanvaar[00:02:47]

Baklei vir my as ek weer sag raak[00:03:00]

Roep jou naam[00:03:35]

Roep jou naam[00:03:48]

Roep jou naam[00:04:03]