• 转发
  • 反馈

《Aai-Aai》歌词


歌曲: Aai-Aai

所属专辑:Die Nuwe Treffer Album

歌手: Laurika Rauch

时长: 02:32

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Aai-Aai

Aai-Aai - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Anton Goosen[00:00:04]

O bokkie ek wil jou hê[00:00:08]

Waar die grou blou vlaktes lê[00:00:10]

Waar die bakgat somerwinde saans[00:00:12]

Jou uitnooi vir die dans[00:00:15]

Waar die langlyf winde kil[00:00:17]

Om die halfmensplante krul[00:00:19]

Waar die aai aai kraai sy eiers lê[00:00:21]

Wil ek jou net eers loop sê[00:00:23]

Dat[00:00:25]

Aai aai die witborskraai[00:00:26]

Vlieg verby en maak 'n draai[00:00:28]

Aai aai die witborskraai[00:00:30]

Het halfpad mos toe omgedraai[00:00:32]

Aai aai kom teruggewaai[00:00:34]

Stuur die groot see in sy maai[00:00:36]

Namakwaland roep hom terug[00:00:39]

Hier kom hy op die wind se rug[00:00:41]

Raai waar is aai aai[00:00:46]

Die wind die waai vir aai aai[00:00:50]

Sy gees en hart is vry vry[00:00:54]

Bo lief en leed verby[00:00:58]

O bokkie ek wil jou sê[00:01:09]

Waar die blou blou berge lê[00:01:11]

Waar die boggom rondomtalie gooi[00:01:13]

En die boerbok spore strooi[00:01:16]

Waar die grootrivier sy loop[00:01:18]

Deur die droë aarde knoop[00:01:20]

Waar die kokerbome wortels maak[00:01:22]

En die lug die hemel raak[00:01:24]

Aai aai die witborskraai[00:01:27]

Vlieg verby en maak 'n draai[00:01:29]

Aai aai die witborskraai[00:01:31]

Het halfpad mos toe omgedraai[00:01:33]

Aai aai kom teruggewaai[00:01:35]

Stuur die groot see in sy maai[00:01:37]

Namakwaland roep hom terug[00:01:40]

Hier kom hy op die wind se rug[00:01:42]

Aai aai die witborskraai[00:01:46]

Die wind die waai vir aai aai[00:01:50]

Sy gees en hart is vry vry[00:01:55]

Bo lief en leed verby[00:01:59]

Aai aai die witborskraai[00:02:03]

Vlieg verby en maak 'n draai[00:02:06]

Aai aai die witborskraai[00:02:08]

Het halfpad mos toe omgedraai[00:02:10]

Aai aai kom teruggewaai[00:02:12]

Stuur die groot see in sy maai[00:02:14]

Namakwaland roep hom terug[00:02:16]

Hier kom hy op die wind se rug[00:02:18]

Bokkie ek wil jou hê[00:02:21]

Waar die grou blou vlaktes lê[00:02:23]

Waar die bakgat somerwinde saans[00:02:25]

Jou uitnooi vir die dans[00:02:27]