所属专辑:Die Mense Op Die Bus
歌手: Laurika Rauch
时长: 03:19
Bitterbessie Dagbreek - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:L Rauch/I Jonker[00:00:00]
Bitterbessie dagbreek[00:00:25]
Bitterbessie son[00:00:27]
'N spieël het gebreek[00:00:30]
Tussen my en hom[00:00:31]
Soek ek na die grootpad[00:00:35]
Om daarlangs te draf[00:00:37]
Oral draai die paadjies[00:00:41]
Van sy woorde af[00:00:43]
Dennebos herinnering[00:00:56]
Dennebos vergeet[00:00:58]
Het ek ook verdwaal[00:01:01]
Trap ek in my leed[00:01:03]
Papegaai-bont eggo[00:01:07]
Kierang kierang my[00:01:10]
Totdat ek bedroë[00:01:14]
Weer die koggel kry[00:01:16]
Eggo is geen antwoord[00:01:21]
Antwoord hy alom[00:01:25]
Bitterbessie dagbreek[00:01:30]
Bitterbessie son[00:01:34]
Bitterbessie dagbreek[00:01:46]
Bitterbessie son[00:01:48]
'N spieël het gebreek[00:01:51]
Tussen my en hom[00:01:52]
Soek ek na die grootpad[00:01:56]
Om daarlangs te draf[00:01:58]
Oral draai die paadjies[00:02:02]
Van sy woorde af[00:02:04]
Dennebos herinnering[00:02:17]
Dennebos vergeet[00:02:19]
Het ek ook verdwaal[00:02:22]
Trap ek in my leed[00:02:24]
Papegaai-bont eggo[00:02:28]
Kierang kierang my[00:02:31]
Totdat ek bedroë[00:02:35]
Weer die koggel kry[00:02:37]
Eggo is geen antwoord[00:02:42]
Eggo is geen antwoord[00:02:44]
Antwoord hy alom[00:02:46]
Antwoord hy alom[00:02:48]
Bitterbessie dagbreek[00:02:51]
Bitterbessie son[00:02:55]