歌手: Laurika Rauch
时长: 04:36
My Ou Tante Koba - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Christopher Torr[00:00:01]
My ou tante koba klink effens kwaai[00:00:13]
Wanneer kom maak ons by hulle weer 'n draai[00:00:18]
Maar waar bly tannie het ek gevra[00:00:24]
Anderkant noupoort duskant de aar[00:00:30]
My ou tante koba sê ek kan maar loer[00:00:36]
Sy sal haar koffie met 'n lepel roer[00:00:41]
Ry verby laignsburg en beaufort wes[00:00:47]
Ma het 'n mandjie pa het 'n fles[00:00:54]
En my voete wil weer dans en my lippe wil weer sing[00:00:58]
Die vreudge wat jy gee brei uit in 'n kring[00:01:04]
'N reis deur die verlede sal ook hartseer bring[00:01:10]
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing[00:01:15]
My ou tante koba het soms gemeen[00:01:29]
Die son sal weer skyn maar dit moet eers reë n[00:01:35]
Veral op grasbult het sy gevra[00:01:41]
Dis anderkant colesberg duskant de aar[00:01:47]
Sy's besig om lusern lusern te saai[00:01:52]
Sy sê nie eers hallo nie maar sy sê ook nie good bye[00:01:58]
Sy skink sjampanje en gemmerbier[00:02:04]
Die tafel's gedek langs 'n rivier[00:02:10]
En my voete wil weer dans en my lippe wil weer sing[00:02:15]
Die vreudge wat jy gee brei uit in 'n kring[00:02:21]
'N reis deur die verlede sal ook hartseer bring[00:02:27]
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing[00:02:32]
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing[00:02:38]
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing[00:02:44]
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing[00:02:49]
Aan die einde het tant koba baie stil gelê[00:02:57]
Ek sien reeds vier perde het ek haar hoor sê[00:03:04]
Scatter my ashes het sy gevra[00:03:10]
Anderkant steynsburg duskant de aar[00:03:16]
En my voete wil weer dans en my lippe wil weer sing[00:03:20]
Die vreudge wat jy gee brei uit in 'n kring[00:03:26]
'N reis deur die verlede sal ook hartseer bring[00:03:32]
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing[00:03:37]
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing[00:03:43]
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing[00:03:49]
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing[00:03:54]
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing[00:04:00]
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing[00:04:06]
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing[00:04:12]
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing[00:04:18]