所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!
歌手: Laurika Rauch
时长: 03:04
Die Wind Waai Vanaand Verskriklik - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Dineke Volschenk[00:00:01]
Die wind waai vanaand verskriklik[00:00:21]
Dis die swart suidoos[00:00:25]
Ek wonder of my mure gaan bly staan[00:00:27]
En waarheen skep die wind my as hy my beetkry[00:00:31]
Kan hy my verder waai[00:00:37]
As waar ek is[00:00:40]
O bokkie[00:00:43]
So is die wind maar[00:00:49]
Een dag nog vriend lik[00:00:53]
Die volgende dag verdwaal[00:00:55]
Die wind klim tussen my mure in[00:01:05]
In elke holte in[00:01:08]
Dit ruk en pluk aan alles[00:01:11]
Wat nog naby is[00:01:13]
Die mure het ore[00:01:15]
Almal luister in[00:01:18]
'N mens kan so 'n wind[00:01:21]
Glad nie vertrou[00:01:23]
O bokkie[00:01:27]
So is die wind maar[00:01:33]
Een dag plesierig[00:01:37]
Sommer die volgende dag al blou[00:01:39]
Die wind waai vanaand verskriklik[00:01:48]
Dis die swart suidoos[00:01:54]
Ek wonder of die wind ook by jou waai[00:01:56]
En waarheen skep die wind jou[00:01:59]
As hy jou beetkry[00:02:03]
Kan hy jou verder waai[00:02:05]
As waar jy is[00:02:08]
O bokkie[00:02:12]
So is die lewe[00:02:18]
Een dag nog rustig[00:02:22]
Die volgende dag benoud[00:02:24]
O[00:02:30]
So is die lewe[00:02:35]
Een dag nog rustig[00:02:39]
Sommer die volgende dag benoud[00:02:42]