所属专辑:Encore! Laurika
歌手: Laurika Rauch
时长: 02:51
Jakarandas Bloei - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Laurinda Hofmeyr[00:00:03]
Jakarandas bloei die lug is pers[00:00:07]
Skryf vir my 'n skemervers[00:00:10]
Vertel vir my die wêreld is grou[00:00:14]
Dan wys ek jou op die môredou[00:00:17]
Want elke dag het 'n skatkis vol[00:00:21]
As doukristalle op 'n kelkblaar stol[00:00:24]
Gaan kyk na die wêreld van naderby[00:00:28]
Gaan kyk vir 'n slag wat jy daaruit kry[00:00:31]
Ja kyk 'n slag weer mooi na die[00:00:35]
Wonderpers oor die aarde rondgestrooi[00:00:39]
Dis lentetyd die lug word blou[00:00:46]
Laat die aandlug jou help[00:00:49]
Om die mooi te onthou[00:00:51]
Vergeet nou eers van werk wat wag[00:00:53]
Maak jou oë oop en sien hoe ek lag[00:00:56]
Want elke dag het 'n skatkis vol[00:01:00]
As doukristalle op 'n kelkblaar stol[00:01:03]
Gaan kyk na die wêreld van naderby[00:01:07]
Gaan kyk vir 'n slag wat jy daaruit kry[00:01:10]
Ja kyk 'n slag weer mooi na die[00:01:14]
Wonderpers oor die aarde rondgestrooi[00:01:18]
Dink aan die voëltjies wat nessies bou[00:01:25]
Die vrolike roep van 'n Piet-my-vrou[00:01:29]
Sien ook die mense vir wat hulle is[00:01:32]
Sien dat hul mooi is sien in hul die lig[00:01:36]
Dink aan die strate wat blink in die reën[00:01:41]
Bome en gras alles groen om jou heen[00:01:44]
Sien dan die son wat op 'n doudruppel rus[00:01:48]
Erken dis Genade[00:01:52]
Erken dat dit wonders is[00:01:54]
Jakarandas bloei die lug is pers[00:01:59]
Skryf vir my 'n skemervers[00:02:03]
Vertel vir my die wêreld is grou[00:02:06]
Dan wys ek jou op die môredou[00:02:10]
Want elke dag het 'n skatkis vol[00:02:13]
As doukristalle op 'n kelkblaar stol[00:02:17]
Gaan kyk na die wêreld van naderby[00:02:20]
Gaan kyk vir 'n slag wat jy daaruit kry[00:02:24]
Ja kyk 'n slag weer mooi na die[00:02:27]
Wonderpers oor die aarde rondgestrooi[00:02:31]
Ja kyk 'n slag weer mooi na die[00:02:36]
Wonderpers oor die aarde rondgestrooi[00:02:40]