所属专辑:’n Jaar In My Lewe
歌手: Laurika Rauch
时长: 02:04
Nalekokers - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Boerneef/Laurika Rauch[00:00:00]
Die kind was lief vir nalekokers vang[00:00:16]
Bloues en rooies en miskien ook geles[00:00:19]
Groot aardigheid ril deur sy lyf[00:00:22]
Vannie bewe vannie nalekokerlyf[00:00:26]
Ou man staan by donkerrooi blom[00:00:30]
Ligrooi nalekoker op donkerroooi blom[00:00:32]
Ou man steek hand uit[00:00:36]
Bewe tas mis[00:00:39]
Hy lag verleë vryf sy nek[00:00:42]
Die mense sal mos dink hy's gek[00:00:45]
Nalekoker daggaroker moerskwaai moker[00:00:48]
Dissie wind dissie wind geswind[00:00:53]
Hiert jou nalekoker[00:00:56]
Hiert hiert[00:00:59]
Jou nalekoker[00:01:01]
Die kind was lief vir nalekokers vang[00:01:12]
Bloues en rooies en miskien ook geles[00:01:15]
Groot aardigheid ril deur sy lyf[00:01:18]
Vannie bewe vannie nalekokerlyf[00:01:22]
Ou man staan by donkerrooi blom[00:01:26]
Ligrooi nalekoker op donkerroooi blom[00:01:29]
Ou man steek hand uit[00:01:33]
Bewe tas mis[00:01:36]
Hy lag verleë vryf sy nek[00:01:38]
Die mense sal mos dink hy's gek[00:01:41]
Nalekoker daggaroker moerskwaai moker[00:01:44]
Dissie wind dissie wind geswind[00:01:49]
Hiert jou nalekoker[00:01:53]
Hiert hiert[00:01:55]
Jou nalekoker[00:01:57]