歌手: Laurika Rauch
时长: 03:00
Neanderdalman - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Anton Goosen[00:00:00]
Daar's kantgordyntjies[00:00:08]
Voor my vensterraam[00:00:11]
En alles is so ordelik[00:00:13]
Soos dit my betaam[00:00:15]
Soggens kom die melkman[00:00:17]
En saans lees ek koerant[00:00:19]
En soms as als te veel word[00:00:21]
Voel ek astrant[00:00:24]
Daar's klein hortjievensters[00:00:25]
Hoog in die dak[00:00:28]
In die straat rooi telefoonhokkies[00:00:30]
Wat in die sonlig bak[00:00:32]
Ystervoëls vlieg hoog verby[00:00:34]
Robot knip sy oog[00:00:36]
En as die wêreld op my skree[00:00:38]
Hou ek kop omhoog[00:00:40]
En sou my Neanderdalman[00:00:42]
My aan die hare gryp en vang[00:00:44]
Met 'n knuppel in my rug[00:00:47]
Gebalde vuis hoog in die lug[00:00:49]
Dan sou my Neanderdalman[00:00:51]
My hartsnaar so laat span[00:00:53]
Oe oe oe oe oe[00:00:57]
Oe oe oe oe oe[00:01:01]
Daar's kantgordyntjies[00:01:22]
Voor my vensterraam[00:01:24]
En alles is so ordelik[00:01:27]
Soos dit my betaam[00:01:28]
Soggens kom die melkman[00:01:31]
En saans lees ek koerant[00:01:33]
En soms as als te veel word[00:01:35]
Voel ek astrant[00:01:37]
En sou my Neanderdalman[00:01:39]
My aan die hare gryp en vang[00:01:41]
Met 'n knuppel in my rug[00:01:43]
Gebalde vuis hoog in die lug[00:01:45]
Dan sou my Neanderdalman[00:01:47]
My hartsnaar so laat span[00:01:50]
Oe oe oe oe oe[00:01:53]
Oe oe oe oe oe[00:01:58]
En sou my Neanderdalman[00:02:01]
My aan die hare gryp en vang[00:02:03]
Met 'n knuppel in my rug[00:02:06]
Gebalde vuis hoog in die lug[00:02:07]
Dan sou my Neanderdalman[00:02:10]
My hartsnaar so laat span[00:02:12]
Oe oe oe oe oe[00:02:15]
Oe oe oe oe oe[00:02:20]