• 转发
  • 反馈

《Duet》歌词


歌曲: Duet

所属专辑:Pêrel vir ’n Kroon

歌手: Andriette

时长: 03:45

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Duet

Duet - Andriette[00:00:00]

Written by:Vaughan Gardiner/Nerine Gardiner[00:00:00]

Ek loop alleen ek dra my eie siel my eie seer[00:00:05]

Ek leef 'n solo en ek sing net wat my hart begeer[00:00:11]

En op my eie klink die melodieë somtyds leeg[00:00:16]

Maar op my eie is hoe ek nog altyd aan beweeg[00:00:21]

En toe begin jou note mure af te breek[00:00:26]

Ek laat jou in met elke lied besef ek weer[00:00:31]

Saam met jou wil ek sing[00:00:39]

Kleur elke leë noot van my lewe in[00:00:43]

Saam in harmonie klink my hartslied vol want jy is hier[00:00:49]

Saam met jou kan ek voel[00:00:59]

Wat elke woord in elke lied bedoel[00:01:04]

Saam met jou 't ek besef[00:01:09]

Die lewe is meer as 'n lied[00:01:11]

Dis vir ons 'n duet[00:01:14]

Voor jou het ek my liefdes wense in 'n lied gelos[00:01:21]

Want ek was bang vir wat te veel hoop my hart sou kos[00:01:26]

Onbegeleid en onbeplan het jy my stem voltooi[00:01:31]

En elke lied wat my gebreek het was toe skielik mooi[00:01:36]

Want jy't begin met note mure af te breek[00:01:42]

Ek laat jou in met elke word besef ek weer[00:01:46]

Saam met jou wil ek sing[00:01:55]

Kleur elke leë noot van my lewe in[00:01:59]

Saam in harmonie klink my hartslied vol want jy is hier[00:02:04]

Saam met jou kan ek voel[00:02:15]

Wat elke woord in elke lied bedoel[00:02:19]

Saam met jou 't ek besef[00:02:25]

Die lewe is meer as 'n lied[00:02:27]

Dis vir ons 'n duet[00:02:30]

En ons sal sing deur lig en donker tot die note opraak[00:02:35]

Want tot die einde van my dae wil ek net saam met jou[00:02:38]

Altyd saam met jou musiek maak[00:02:44]

Saam met jou wil ek sing[00:02:50]

Kleur elke leë noot van my lewe in[00:02:55]

Saam in harmonie klink my hartslied vol want jy is hier[00:03:00]

Saam met jou kan ek voel[00:03:10]

Wat elke woord in elke lied bedoel[00:03:15]

Saam met jou 't ek besef[00:03:20]

Die lewe is meer as 'n lied[00:03:23]

Dis vir ons 'n duet[00:03:25]

Die lewe is meer as 'n lied[00:03:29]

Dis vir ons 'n duet[00:03:33]