• 转发
  • 反馈

《Neem My Op Vlerke》歌词


歌曲: Neem My Op Vlerke

所属专辑:RSG 100 van die grootste Sokkie Treffers

歌手: Andriette

时长: 03:19

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Neem My Op Vlerke

Neem My Op Vlerke - Andriette[00:00:00]

Written by:Gieseeke/Hammerschmidt/Kaiser/A. Van Rooyen[00:00:01]

Jy sien die wê reld deur kinders se oë[00:00:13]

Hoef nie aan ander se twyfels te glo[00:00:16]

Jy is n boodskap n wese wat woordloos verstaan[00:00:20]

Jy is die laggende boog wat bly swewe[00:00:27]

Hoop wat n son in my polsslag bly lewe[00:00:31]

Trappe van lug loop jy sag jou asem n wolk[00:00:34]

Stil soos die nag[00:00:41]

Neem my op vlerke engel ek wil soos jy[00:00:45]

Op duisend reë nboë dans net soos jy[00:00:53]

Neem my op vlerke engel laat my verstaan[00:01:00]

Om deur die wê reld met jou boodskap te gaan[00:01:07]

Vanuit die poorte van jou wolkkastele[00:01:16]

Kom jy en waak oor die mense se treë[00:01:20]

Gestuur met beloftes verby ruimte en tyd[00:01:23]

Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge[00:01:31]

Voel jy die lus vir vandag en vir mô re[00:01:34]

Jy is n kneg van die lewe van strewe en rus[00:01:38]

Net soos jy is[00:01:45]

Neem my op vlerke engel ek wil soos jy[00:01:49]

Op duisend reë nboë dans net soos jy[00:01:56]

Neem my op vlerke engel laat my verstaan[00:02:04]

Om deur die wê reld met jou boodskap te gaan[00:02:11]

Is ek alleen[00:02:19]

Dan hoef ek net te vra[00:02:21]

En jy sal kom[00:02:27]

Jou vreugdesboodskap dra[00:02:29]

Neem my op vlerke engel ek wil soos jy[00:02:34]

Op duisend reë nboë dans net soos jy[00:02:42]

Neem my op vlerke engel laat my verstaan[00:02:49]

Om deur die wê reld met jou boodskap te gaan[00:02:56]

Om deur die wê reld met jou boodskap te gaan[00:03:03]