所属专辑:50 Goue Sokkie Treffers Vol.3
歌手: Andriette
时长: 03:06
Als is net vir ons geleen[00:00:10]
Die dag [00:00:13]
Die somer en die reën geleen[00:00:15]
Als is net geleen[00:00:20]
As die dag moet kom dat jy moet gaan[00:00:27]
Net soos die son, die wind en die maan[00:00:31]
En ek alleen bly staan[00:00:36]
Ek kyk hoe jy moet gaan[00:00:43]
Sal ek dan jou hand kan los[00:00:47]
In die naam van liefde[00:00:50]
Jou nuwe begin, begin my einde[00:00:51]
Laat ek jou in liefde los[00:00:56]
Al loop my trane[00:00:58]
Jou nuwe begin, begin my einde[00:00:59]
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde[00:01:04]
Bittersoet, dis die bittersoet [00:01:12]
Van liefde[00:01:16]
Kom ons vat vandag vir my en jou[00:01:20]
Wat ek naby my kan hou[00:01:26]
As dit tyd word vir onthou[00:01:30]
As ek kyk hoe jy moet gaan[00:01:36]
Sal ek dan jou hand kan los[00:01:41]
In die naam van liefde[00:01:43]
Jou nuwe begin, begin my einde[00:01:45]
Laat ek jou in liefde los[00:01:50]
Al loop my trane[00:01:52]
Jou nuwe begin, begin my einde[00:01:53]
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde[00:01:58]
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde[00:02:06]
As ek kyk hoe jy moet gaan[00:02:14]
As ek kyk hoe jy moet gaan[00:02:18]
Sal ek dan jou hand kan los[00:02:23]
In die naam van liefde[00:02:25]
Jou nuwe begin, begin my einde[00:02:26]
Laat ek jou in liefde los[00:02:31]
Al loop my trane[00:02:33]
Jou nuwe begin, begin my einde[00:02:35]
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde[00:02:39]
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde[00:02:47]
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde[00:02:56]