所属专辑:Pêrel vir ’n Kroon
歌手: Andriette
时长: 04:24
Sewe Oseane (Akoestiese weergawe) - Andriette[00:00:00]
Written by:Rudi Claase[00:00:02]
Die rivier in jou oë[00:00:20]
Is blouer as blou[00:00:22]
En ek glo[00:00:25]
Dat ek deel van my lewe in jou[00:00:27]
In jou toe gevou[00:00:34]
Waar net[00:00:36]
Ek en jy kan gaan[00:00:38]
As die golwe teen my rotse slaan[00:00:45]
Weet ek dat jy lanks my staan[00:00:48]
Vir alteid[00:00:50]
Sewe oseane se trane sal my[00:00:54]
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei[00:00:58]
Want waar my hart se branders breek[00:01:04]
Is die een wie weet wie ek is[00:01:07]
Sewe oseane se water is min[00:01:13]
Teen die eindelose seer[00:01:19]
Waar ons liefde begin[00:01:21]
En ewig groei[00:01:23]
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei[00:01:27]
Getrou in my siel[00:01:40]
Waterval op n wiel draai en draai[00:01:42]
In die heel diepste diep van my hart[00:01:47]
Net jy ken die pad wat onder my voete lê[00:01:53]
As die goue sand sy duine ween[00:02:05]
Kan ek water by jou leen[00:02:08]
Vir alteid[00:02:10]
Sewe oseane se trane sal my[00:02:13]
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei[00:02:19]
Want waar my hart se branders breek[00:02:24]
Is die een wie weet wie ek is[00:02:27]
Sewe oseane se water is min[00:02:33]
Teen die eindelose seer[00:02:38]
Waar ons liefde begin[00:02:41]
En ewig groei[00:02:43]
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei[00:02:47]
Sewe oseane se trane sal my[00:03:14]
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei[00:03:19]
Want waar my hart se branders breek[00:03:24]
Is die een wie weet wie ek is[00:03:27]
Sewe oseane se water is min[00:03:33]
Teen die eindelose seer[00:03:38]
Waar ons liefde begin[00:03:41]
En ewig groei[00:03:43]
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei[00:03:47]
En ewig groei[00:03:54]
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei[00:03:57]