所属专辑:Pêrel vir ’n Kroon
歌手: Andriette
时长: 03:04
Verlief op Liefde - Andriette[00:00:00]
Written by:Andriette Norman/Dewald Wasserfall[00:00:02]
Jy is alles wat my hart wil hê jy[00:00:06]
Sê alles wat ek nooit kon sê jy[00:00:12]
Hou my stywer vas en jy verdrink my in jou liefde[00:00:17]
Hier is alles waaraan my hart vashou[00:00:23]
En als van my is alles van jou[00:00:30]
Gee my netn bietjie van jou eindelose liefde[00:00:35]
En ek wil net n oomblik in jou arms by lê[00:00:41]
Vir jou alles gee wat jy al in die lewe wou hê[00:00:45]
Ek's so verlief op liefde[00:00:50]
En jy's die een wat alles weer sin laat maak[00:00:55]
As die reë n en wind sy merke in jou hart kom laat[00:00:59]
En jy's verlief op liefde is jy verlief op my[00:01:04]
En ek wil hier bly[00:01:12]
Naby jou waar ek my vrede kry[00:01:16]
Jy's soveel meer as netn vriend vir my[00:01:20]
En ek's verlore in jou liefde[00:01:24]
En ek wil netn oomblik in jou arms by lê[00:01:31]
Vir jou alles gee wat jy al in die lewe wou hê[00:01:35]
Ek's so verlief op liefde[00:01:39]
En jy's die een wat alles weer sin laat maak[00:01:44]
As die reë n en wind sy merke in jou hart kom laat[00:01:49]
En jy's verlief op liefde[00:01:53]
As ons oud raak en die wê reld sy prys kom vra[00:01:58]
Bly jy die een wat ek hier in my hart bly dra[00:02:03]
Dis ek en jy in liefde en ons kort niks meer[00:02:08]
Gee my hart vir jou weer en weer en weer[00:02:11]
Ek's so verlief op liefde[00:02:28]
En jy's die een wat alles weer sin laat maak[00:02:32]
As die reë n en wind sy merke in jou hart kom laat[00:02:36]
En jy's verlief op liefde[00:02:40]
En jy's verlief op liefde[00:02:46]
Is jy verlief op my[00:02:49]
Is jy verlief op my[00:02:54]