• 转发
  • 反馈

《Storm In My Hart》歌词


歌曲: Storm In My Hart

所属专辑:RSG 100 van die grootste Sokkie Treffers

歌手: Andriette

时长: 04:19

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Storm In My Hart

Storm In My Hart - Andriette[00:00:00]

Written by:Munro Du Toit[00:00:01]

Daar is iets wat ek wil sê[00:00:26]

So kom n bietjie nader as jy weet wat ek wil hê sal jy[00:00:30]

Onthou jy nog wat jy wou vra[00:00:42]

Jy was toe nog te skaam[00:00:45]

Maar ek sweer ek sou sê ja onthou jy[00:00:48]

So as jy nog vir my wil hê vra jou vra en sê jou sê[00:00:56]

Want daar s n storm in my hart vanaand[00:01:03]

Maar ek wag dat die storm moet uitwoed[00:01:07]

Ek weet jy t gesê jy wag vir my[00:01:11]

Maar ek wens ek was al daar[00:01:15]

N storm in my hart vanaand[00:01:19]

Net soos elke ander aand[00:01:23]

Daar s net een manier hier uit[00:01:27]

En dis as jy die storm bedaar[00:01:30]

Soos soveel kere van tevoor[00:01:37]

Het ek na jou geroep vanaand[00:01:42]

Ek wens jy kon my hoor kon jy[00:01:44]

Elke dag n nuwe dag ja ek weet dit[00:01:53]

Maar dit help nie[00:01:59]

Want ek verloor al my krag teen jou[00:02:00]

So as jy nog vir my wil hê vra jou vra en sê jou sê[00:02:08]

Want daar s n storm in my hart vanaand[00:02:15]

Maar ek wag dat die storm moet uitwoed[00:02:19]

Ek weet jy t gesê jy wag vir my[00:02:23]

Maar ek wens ek was al daar[00:02:27]

N storm in my hart vanaand[00:02:31]

Net soos elke ander aand[00:02:35]

Daar s net een manier hier uit[00:02:39]

En dis as jy die storm bedaar[00:02:42]

So wat as dit ons laaste kans is[00:02:49]

Ek wil jou nie verloor[00:02:54]

Sal jy my onthou[00:02:57]

Sal jy my onthou[00:03:00]

Want daar s n storm in my hart vanaand[00:03:05]

Maar ek wag dat die storm moet uitwoed[00:03:09]

Ek weet jy t gesê jy wag vir my[00:03:13]

Maar ek wens ek was al daar[00:03:17]

N storm in my hart vanaand[00:03:21]

Net soos elke ander aand[00:03:25]

Daar s net een manier hier uit[00:03:29]

En dis as jy die storm bedaar[00:03:32]

Want daar s n storm in my hart vanaand[00:03:36]

Maar ek wag dat die storm moet uitwoed[00:03:40]

Ek weet jy t gesê jy wag vir my[00:03:44]

Maar ek wens ek was al daar[00:03:48]

N storm in my hart vanaand[00:03:52]

Net soos elke ander aand[00:03:56]

Daar s net een manier hier uit[00:04:00]

En dis as jy die storm bedaar[00:04:03]

Ja dis as jy die storm bedaar[00:04:07]

Dis as jy die storm bedaar[00:04:11]