• 转发
  • 反馈

《Pêrel vir ’n Kroon》歌词


歌曲: Pêrel vir ’n Kroon

所属专辑:Pêrel vir ’n Kroon

歌手: Andriette

时长: 03:37

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Pêrel vir ’n Kroon

Pêrel vir 'n Kroon - Andriette[00:00:01]

Written by:Rudi Claase[00:00:03]

Ek weet jy is naby my[00:00:10]

En ek weet dat waar jy jou vlerke sprei[00:00:15]

Jy my hart kan kry[00:00:19]

Jy leef in my vir altyd[00:00:22]

Tyd gee en die tyd kan neem[00:00:30]

Al was jy geleë n was jou hart n seë n[00:00:34]

Ek sal nooit vergeet[00:00:39]

My hart sal weet[00:00:42]

Jy's n pê rel vir n kroon n kroon[00:00:46]

En jy leef binne my[00:00:52]

En die tyd moes jou vat[00:00:57]

Maar daar's vrede in wat jy vir my moes kom gee[00:00:59]

Jy's n engel in die hemel[00:01:05]

Die hemel waar vandaan jy kom[00:01:09]

Ek is diep in my hart so beloon[00:01:16]

Met n pê rel vir n kroon[00:01:20]

My trane sal water word[00:01:26]

Teen die dorre grond[00:01:30]

Sal n blom my wond[00:01:33]

Laat genees terwyl ek oor jou huil[00:01:35]

Jy's n pê rel vir n kroon n kroon[00:01:42]

En jy leef binne my[00:01:48]

En die tyd moes jou vat[00:01:52]

Maar daar's vrede in wat jy vir my moes kom gee[00:01:56]

Jy's n engel in die hemel[00:02:01]

Die hemel waar vandaan jy kom[00:02:05]

Ek is diep in my hart so beloon[00:02:13]

Met n pê rel vir n kroon[00:02:16]

Hier op hierdie plek waar ek staan is juwele niks nie[00:02:23]

Maar waarheen my siel eendag gaan daar wag jy vir my[00:02:31]

Jy's n pê rel vir n kroon n kroon[00:02:41]

En jy leef binne my[00:02:47]

En die tyd moes jou vat[00:02:52]

Maar daar's vrede in wat jy vir my moes kom gee[00:02:54]

Jy's n engel in die hemel[00:03:00]

Die hemel waar vandaan jy kom[00:03:04]

Ek is diep in my hart so beloon[00:03:10]

Met n pê rel vir n kroon[00:03:15]