所属专辑:Die Mense Op Die Bus
歌手: Laurika Rauch
时长: 03:48
Jakarandastrate - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Valiant Swart[00:00:00]
Jakarandastrate[00:00:17]
Roep my vanaand[00:00:21]
Ek luister na die liedjie op die wind[00:00:25]
En ek volg my hart waar hy gaan[00:00:28]
Ek volg my hart waar hy gaan[00:00:32]
Jare gelede vaar ek na die vreemde[00:00:38]
Met drome wat sweef op die wind[00:00:42]
My hart se begeerte om lewensgeheime[00:00:46]
In onbekende stede te vind[00:00:50]
My voetspore kruis kontinente en eilande[00:00:54]
Nêrens kon grense my bind[00:00:58]
Deur kronkelende strate oor silwer promenades[00:01:02]
Soek ek na die reënboog se punt[00:01:06]
Jakarandastrate[00:01:15]
Roep my vanaand[00:01:19]
Ek luister na die liedjie op die wind[00:01:23]
En ek volg my hart waar hy gaan[00:01:26]
Ek volg my hart waar hy gaan[00:01:30]
Te lank het ek gewandel langs wildvreemde paaie[00:01:52]
Te ver het ek gesoek na die kruis[00:01:56]
Die spore na geluk loop in sirkels en draaie[00:02:00]
En lei my weer terug na die huis[00:02:04]
Jakarandastrate[00:02:13]
Roep my vanaand[00:02:17]
Ek luister na die liedjie op die wind[00:02:21]
En ek volg my hart waar hy gaan[00:02:24]
Ek volg my hart waar hy gaan[00:02:28]
Jakarandastrate[00:02:33]
Roep my vanaand[00:02:37]
Ek luister na die liedjie op die wind[00:02:41]
En ek volg my hart waar hy gaan[00:02:44]
Jakarandastrate[00:02:51]
Jakarandastrate[00:02:55]
Jakarandastrate[00:02:59]
Jakarandastrate[00:03:03]
Roep my vanaand[00:03:07]
Ek luister na die liedjie op die wind[00:03:11]
En ek volg my hart waar hy gaan[00:03:14]
Ek volg my hart waar hy gaan[00:03:18]
Jakarandastrate[00:03:23]
Roep my vanaand[00:03:27]
Ek luister na die liedjie op die wind[00:03:31]
En ek volg my hart waar hy gaan[00:03:34]
Ek volg my hart waar hy gaan[00:03:38]
Jakarandastrate[00:03:43]