所属专辑:Vier Seisoene Kind
歌手: Laurika Rauch
时长: 04:45
Vier Seisoene Kind - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Gian Hanekom[00:00:01]
Sy roep my in die rigting van haar hart[00:00:15]
Waar die wintervure brand[00:00:19]
En die nagte vir die somer lê en wag[00:00:25]
Sy giet haar trane in die see[00:00:29]
Sy stuur haar woorde met die wind[00:00:33]
Na die strande van lankvergete smart[00:00:39]
Vier seisoene kind met die winter in jou oë[00:00:47]
Waar het ek jou verloor[00:00:55]
Vier seisoene kind met die liefde in jou palm[00:01:01]
Kyk jou oseaan is kalm[00:01:09]
Vier seisoene kind vier seisoene kind[00:01:16]
Stuur my nog 'n poskaart met die wind[00:01:23]
Sy maak vir my 'n painting van die herfs[00:01:30]
As die akkerbome rus[00:01:34]
En die wolke soos vlamme oor ons waai[00:01:40]
Sy gee vir my 'n soet septembergeur[00:01:44]
As die boland lê en bloei[00:01:49]
Met die somer wat klop hier aan my deur[00:01:54]
Vier seisoene kind met die winter in jou oë[00:02:02]
Waar het ek jou verloor[00:02:10]
Vier seisoene kind met die liefde in jou palm[00:02:17]
Kyk jou oseaan is kalm[00:02:24]
Vier seisoene kind vier seisoene kind[00:02:31]
Stuur my nog 'n poskaart met die wind[00:02:38]
Vier seisoene kind met die winter in jou oë[00:03:14]
Waar het ek jou verloor[00:03:22]
Vier seisoene kind met die liefde in jou palm[00:03:28]
Kyk jou oseaan is kalm[00:03:36]
Vier seisoene kind vier seisoene kind[00:03:43]
Stuur my nog 'n poskaart met die wind[00:03:50]
Stuur my nog 'n poskaart met die wind[00:03:57]
Stuur my nog 'n poskaart met die wind[00:04:04]