• 转发
  • 反馈

《Die Diep Blou See》歌词


歌曲: Die Diep Blou See

所属专辑:My Ou Tante Koba

歌手: Laurika Rauch

时长: 04:06

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Die Diep Blou See

Die Diep Blou See - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Christopher Torr[00:00:01]

Ek sing vanaand van die diep blou see[00:00:19]

Nie soseer van die liefde nie[00:00:24]

Maar my hart is wel in twee geskeur[00:00:27]

Dis nog n bietjie rou nog n bietjie seer[00:00:33]

Ek het gesê ek sal verstaan[00:00:37]

As jy eendag weg moet gaan[00:00:42]

Seil nou terug oor die diep blou see[00:00:46]

Sê jy sal nie weer weggaan nie[00:00:52]

En al my sorge groot en klein[00:00:56]

Sal net sommerso verdwyn[00:01:00]

Is daar niks meer tussen ons twee nie[00:01:04]

Behalwe die eindelose see[00:01:08]

Ek sien n lig maar dis baie ver[00:01:22]

Dalk is dit maar net n ster[00:01:26]

Dalk het die einde al gekom[00:01:30]

Draai die aarde nog om die son[00:01:36]

Jy't vir my laat verstaan[00:01:40]

Dat jy eendag weg moet gaan[00:01:45]

As jy nou net weer terug kon kom[00:01:48]

As jy net wou as jy net kon[00:01:54]

En al my sorge groot en klein[00:01:58]

Sal net sommerso verdwyn[00:02:02]

Is daar niks meer tussen ons twee nie[00:02:06]

Behalwe die eindelose see[00:02:11]

En al my sorge groot en klein[00:02:15]

Sal net sommerso verdwyn[00:02:19]

Is daar niks meer tussen ons twee nie[00:02:24]

Behalwe die eindelose see[00:02:28]

En al my sorge groot en klein[00:03:06]

Sal net sommerso verdwyn[00:03:10]

Is daar niks meer tussen ons twee nie[00:03:15]

Behalwe die eindelose see[00:03:19]

En al my sorge groot en klein[00:03:23]

Sal net sommerso verdwyn[00:03:28]

Is daar niks meer tussen ons twee nie[00:03:32]

Behalwe die eindelose see[00:03:36]

Behalwe die eindelose see[00:03:41]

Behalwe die eindelose see[00:03:45]