• 转发
  • 反馈

《Ek Wil Vir Jou》歌词


歌曲: Ek Wil Vir Jou

所属专辑:Ek Wil Vir Jou: Die Musiek Van Christa Steyn

歌手: Laurika Rauch

时长: 03:33

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ek Wil Vir Jou

Ek Wil Vir Jou - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Christa Steyn[00:00:01]

Jy met jou drome en gedagtes in jou oë[00:00:27]

Jy met jou vrede wat in elkeen hoop en glo[00:00:34]

Jy met jou deernis jou geduld en jou verstaan[00:00:41]

Jy wat jou seer alleen wil dra[00:00:48]

Ek wil vir jou[00:00:56]

Somer wees en stilte gee[00:01:02]

Ek wil vir jou[00:01:05]

Die son gaan haal die wind die see[00:01:08]

Ek wil so graag[00:01:11]

Myself vir jou gee[00:01:16]

Ek wil vir jou[00:01:22]

Somer wees en stilte gee[00:01:28]

Ek wil vir jou[00:01:32]

Die son gaan haal die wind die see[00:01:34]

Ek wil so graag[00:01:38]

Myself vir jou gee[00:01:43]

Jy met jou woorde en gebede in jou hart[00:01:58]

Jy met jou vreugde so in oorvloed uit jou hand[00:02:05]

Jy met jou wysheid jou geloof in elke dag[00:02:11]

Jy met die seer agter jou lag[00:02:18]

Ek wil vir jou[00:02:25]

Somer wees en stilte gee[00:02:31]

Ek wil vir jou[00:02:35]

Die son gaan haal die wind die see[00:02:37]

Ek wil so graag[00:02:41]

Myself vir jou gee[00:02:46]

Ek wil vir jou[00:02:52]

Somer wees en stilte gee[00:02:58]

Ek wil vir jou[00:03:02]

Die son gaan haal die wind die see[00:03:04]

Ek wil so graag[00:03:07]

Myself[00:03:10]

Myself vir jou gee[00:03:12]