• 转发
  • 反馈

《Kom Laat Ons Sing(Deel Twee)(Deel Twee)》歌词


歌曲: Kom Laat Ons Sing(Deel Twee)(Deel Twee)

所属专辑:Chris Se Trefferliedjies

歌手: Laurika Rauch

时长: 03:19

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Kom Laat Ons Sing(Deel Twee)(Deel Twee)

Kom Laat Ons Sing(Deel Twee) - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Christopher Torr[00:00:02]

Net soos n ongenooide gas[00:00:19]

So sal die liefde jou verras[00:00:24]

En julle sal ook later sing[00:00:30]

Dis n tydelike ding[00:00:35]

Want dit wat kom sal later gaan[00:00:45]

Eendag sal ons dit wel verstaan[00:00:50]

Die liefde sal vir jou verras[00:00:55]

Stof tot stof as tot as[00:01:00]

Kom laat ons sing kom laat ons sing[00:01:06]

Dis n tydelike ding[00:01:11]

Later sal ek tog onthou[00:01:16]

Ek was baie lief vir jou[00:01:21]

Waar is die vonk waar is die vuur[00:01:47]

Waar is die skrif waar die muur[00:01:52]

Die vuur is koud jou stem is dof[00:01:57]

As tot as stof tot stof[00:02:01]

Maar ek sal sing ja ek sal sing[00:02:07]

Van hierdie tydelike ding[00:02:11]

Die liefde bring vir jou plesier[00:02:16]

Dit is net van korte duur[00:02:21]

Kom laat ons sing kom laat ons sing[00:02:27]

Dis n tydelike ding[00:02:32]

Later sal ek tog onthou[00:02:37]

Ek was baie lief vir jou[00:02:42]

Kom laat ons sing kom laat ons sing[00:02:47]

Dis n tydelike ding[00:02:52]

Later sal ek tog onthou[00:02:56]

Ek was baie lief vir jou[00:03:01]

Ek was baie lief vir jou[00:03:06]