所属专辑:’n Jaar In My Lewe
歌手: Laurika Rauch
时长: 02:44
Woud Van Stilte - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by: H Beukes/M Joubert[00:00:01]
Wanneer die herberge teen my gesluit word[00:00:10]
As ek van vermoeienis klein is[00:00:13]
Vlam jy n vuurherd van vertroosting[00:00:18]
Jy laat die grys van gister[00:00:24]
Rooi in donker klowe blom[00:00:28]
In my hart plant jy[00:00:30]
N woud van stilte[00:00:32]
Wanneer ek teen die skemer se sperdraad verstar[00:00:47]
Die nag soos n tronk om my sluit[00:00:50]
As my oë oorstroom[00:00:52]
Verjaag jy die droefnis met die oop horison van jou stem[00:00:55]
Jy laat die grys van gister[00:01:01]
Rooi in donker klowe blom[00:01:04]
In my hart plant jy[00:01:07]
N woud van stilte[00:01:09]
Wanneer die twyfel snuffel aan my dink[00:01:29]
As ek steier teen die afgrond van vreemde kennis[00:01:32]
Leer jy my vlieg soos n boot met seile[00:01:37]
Jy laat die grys van gister[00:01:43]
Rooi in donker klowe blom[00:01:46]
In my hart plant jy[00:01:49]
N woud van stilte[00:01:51]
Wanneer die twyfel snuffel aan my dink[00:02:02]
As ek steier teen die afgrond[00:02:06]
Leer jy my vlieg soos n boot met seile[00:02:11]
Jy laat die grys van gister[00:02:18]
Rooi in donker klowe blom[00:02:21]
In my hart plant jy[00:02:23]
N woud van stilte[00:02:26]
Jy plant[00:02:32]
N woud van stilte[00:02:33]