• 转发
  • 反馈

《Die Skoene Moet Jy Dra》歌词


歌曲: Die Skoene Moet Jy Dra

所属专辑:Die Mense Op Die Bus

歌手: Laurika Rauch

时长: 02:29

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Die Skoene Moet Jy Dra

Die Skoene Moet Jy Dra - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Valiant Swart[00:00:00]

Al die paaie wat jy loop[00:00:14]

Al die draaie wat jy stap[00:00:17]

Al die strikke wat jy aftrap[00:00:21]

Al die grond wat jy koop[00:00:25]

Gaan sit in jou knieë en die klere aan jou lyf[00:00:29]

En klou aan jou treë en trek jou rieme styf[00:00:32]

Al is jou spore vergete[00:00:37]

Al is jou sole verslete[00:00:41]

Al is die pad lank en swaar[00:00:45]

Die skoene moet jy dra[00:00:49]

Die skoene moet jy dra[00:00:52]

Al die spoke wat jou jaag[00:01:07]

Al die spore wat jy trap[00:01:11]

Elke keer wat jy ontsnap[00:01:14]

Elke hek wat jou vertraag[00:01:18]

Skiet wortel in jou bloed en rank tot in jou vuis[00:01:22]

En kleef aan elke voet wat jou dra tot by die huis[00:01:25]

Al is jou spore vergete[00:01:30]

Al is jou sole verslete[00:01:34]

Al is die pad lank en swaar[00:01:38]

Die skoene moet jy dra[00:01:42]

Die skoene moet jy dra[00:01:46]

Jou verlede klou verbete[00:01:50]

Aan die veters van jou gewete[00:01:54]

Al is jou spore vergete[00:01:58]

Al is jou sole verslete[00:02:02]

Al is die pad lank en swaar[00:02:05]

Die skoene moet jy dra[00:02:09]

Die skoene moet jy dra[00:02:13]

Die skoene moet jy dra[00:02:17]

Die skoene moet jy dra[00:02:20]

Die skoene moet jy dra[00:02:24]