所属专辑:Vier Seisoene Kind
歌手: Laurika Rauch
时长: 02:59
Halfpad Om Die Son - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Christopher Torr[00:00:01]
Sing vir my 'n liedjie van die lente[00:00:09]
Sing vir my 'n liedjie van die herfs[00:00:13]
Jy't vir my gesê jy wil my liefde hê[00:00:18]
Tot nou toe het ek nie so ver gedroom nie[00:00:22]
Tot nou toe het ek nie so ver gedroom nie[00:00:27]
Ek bring vir jou 'n liedjie van die lente[00:00:31]
Ek bring vir jou die liedjie van die herfs[00:00:35]
Die skrif daar teen die muur is al lankal hier[00:00:40]
Tot nou toe het ons nie so ver gelees nie[00:00:44]
Tot nou toe het ons nie so ver gelees nie[00:00:49]
Want die liefde is nie altyd baie haastig nie[00:00:53]
En die aarde draai so stadig om die son[00:00:58]
Maar as die lente kom kan dit jou verstom[00:01:02]
Met die aarde alweer halfpad om die son[00:01:07]
Ek sing vir jou die liedjie van my drome[00:01:16]
Ek sing vir jou die liedjie van my hart[00:01:20]
Die woorde wat ons hoor[00:01:25]
Klink anders in 'n koor[00:01:27]
Tot nou toe het ek nie so ver gesing nie[00:01:29]
Tot nou toe het ek nie so ver gesing nie[00:01:34]
Want die liefde is nie altyd baie haastig nie[00:01:38]
En die aarde draai so stadig om die son[00:01:43]
Maar as die lente kom kan dit jou verstom[00:01:47]
Met die aarde alweer halfpad om die son[00:01:52]
So sing vir my 'n liedjie van die lente[00:02:01]
Sing vir my 'n liedjie van die herfs[00:02:06]
Jy't vir my gesê jy wil my liefde hê[00:02:10]
Tot nou toe het ek nie so ver gedroom nie[00:02:15]
Tot nou toe het ek nie so ver gedroom nie[00:02:20]