所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!
歌手: Laurika Rauch
时长: 04:34
Die Siener - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Christopher Torr[00:00:00]
Dis 'n hele ent vanaf ottosdal[00:00:11]
Diep in die hart van die wes transvaal[00:00:16]
Galop galop in die skemergloed[00:00:22]
Oor lichtenburg hang 'n lanferdoek[00:00:28]
Sy lang swart baard is met grys gevlek[00:00:36]
Hy lyk soos iemand uit die ou testament[00:00:43]
Oor lichtenburg hang 'n groot swaar wolk[00:00:48]
Wie sal die droom vir die oom vertolk[00:00:54]
Kan jy my nog sien kan jy my nog hoor[00:01:00]
Oom koos gaan dalk sy hoed verloor[00:01:05]
Ontwaak ontwaak want die bloedrooi son[00:01:11]
Hang alreeds bo die horison[00:01:16]
Hy't 'n kaalkop man in 'n droom gesien[00:01:26]
Vlae halfstok en die nommer vyftien[00:01:31]
Hy lyk ontsteld hy lyk gedaan[00:01:37]
Die generaal is in groot gevaar[00:01:42]
Oom koos is kalm oom koos is stil[00:01:52]
Hy soek na woorde en na god se wil[00:01:58]
Hy staar na die man met die helm gebore[00:02:03]
Hy staar na die man met die wilde oë[00:02:08]
Kan jy my nog sien kan jy my nog hoor[00:02:15]
Oom koos gaan dalk sy hoed verloor[00:02:20]
Ontwaak ontwaak want die bloedrooi son[00:02:25]
Hang alreeds bo die horison[00:02:31]
Hoe sê jy vir 'n vriend jou dae is getel[00:02:41]
Jy groet maar net en jy sê vaarwel[00:02:47]
Glo vas in die heer hou vas jou hoed[00:02:52]
Oor lichtenburg hang 'n lanferdoek[00:02:58]
Donker dag donker aand[00:03:07]
Dag vyftien septembermaand[00:03:12]
'N skoot in die nag 'n skoot in die kol[00:03:18]
In die leë straat het 'n hoed gerol[00:03:25]
Kan jy my nog sien kan jy my nog hoor[00:03:31]
Oom koos gaan dalk sy hoed verloor[00:03:36]
Ontwaak ontwaak want die bloedrooi son[00:03:42]
Hang alreeds bo die horison[00:03:48]
Kan jy my nog sien kan jy my nog hoor[00:03:53]
Oom koos gaan dalk sy hoed verloor[00:03:58]
Ontwaak ontwaak want die bloedrooi son[00:04:04]
Hang alreeds bo die horison[00:04:09]