• 转发
  • 反馈

《Die Kinders Sing Saam》歌词


歌曲: Die Kinders Sing Saam

所属专辑:Chris Se Trefferliedjies

歌手: Laurika Rauch

时长: 03:50

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Die Kinders Sing Saam

Die Kinders Sing Saam - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:M Harmse/C Torr[00:00:01]

Ons draai weer van die teerpad af[00:00:07]

Die tafels is uit sement gemaak[00:00:11]

Ver van die stad en die lug is skoon[00:00:14]

Tussen die tafels is 'n peperboom[00:00:18]

Tussen die tafels is 'n peperboom[00:00:22]

Ja my kind ons is amper daar[00:00:26]

Net so ver soos verlede jaar[00:00:29]

Klim nou uit aan die ander kant[00:00:33]

Bly net weg van die groot teerpad[00:00:37]

Bly net weg van die groot teerpad[00:00:41]

Die kinders sing saam[00:00:46]

Wat is jou naam[00:00:49]

Wie weet hoe om skape te tel[00:00:52]

Waar kom jy vandaan[00:00:57]

Waar slaap die maan[00:01:00]

Kan jy jou ouers se name al spel[00:01:03]

Wat kom nou wat kom nou hier aan[00:01:15]

Kyk dit loop dat die stof so staan[00:01:18]

Nee my kind dis 'n donkiekar[00:01:22]

Tussen die wiele draai 'n ewenaar[00:01:26]

Tussen die wiele draai 'n ewenaar[00:01:29]

Hul parkeer langs die peperboom[00:01:33]

Tussen die donkies is 'n disselboom[00:01:37]

Die kinders klim van die karretjie af[00:01:41]

Tussen die heining en die groot teerpad[00:01:44]

Tussen die heining en die groot teerpad[00:01:48]

Die kinders sing saam[00:01:53]

Wat is jou naam[00:01:57]

Wie weet hoe om skape te tel[00:01:59]

Waar kom jy vandaan[00:02:05]

Waar slaap die maan[00:02:08]

Kan jy jou ouers se name al spel[00:02:11]

Ma kan ons nog 'n rukkie bly[00:02:22]

Nee my kind ons het ver om te ry[00:02:26]

Dis die tyd van die rooi turksvy[00:02:29]

Hulle het gesê ons kan hierdie twee kry[00:02:33]

Hulle het gesê ons kan hierdie twee kry[00:02:37]

Klim in die motor laat die wiele draai[00:02:41]

Spring op die wa en die kinders waai[00:02:44]

Ja my kind ons is amper daar[00:02:48]

Tussen die wiele draai 'n ewenaar[00:02:52]

Tussen die wiele draai 'n ewenaar[00:02:56]

Die kinders sing saam[00:03:01]

Wat is jou naam[00:03:04]

Wie weet hoe om skape te tel[00:03:07]

Waar kom jy vandaan[00:03:12]

Waar slaap die maan[00:03:15]

Kan jy jou ouers se name al spel[00:03:18]

Die kinders sing saam[00:03:24]

Wat is jou naam[00:03:27]

Wie weet hoe om skape te tel[00:03:29]

Waar kom jy vandaan[00:03:35]

Waar slaap die maan[00:03:38]

Kan jy jou ouers se name al spel[00:03:41]